All Posts

Gansbaai Marine vereer

Gansbaai Marine vereer

Gansbaai Marine is onlangs met ‘n spesiale toekening deur die Dept van Hoër Onderwys en Opleiding tydens ‘n Nasionale Vaardigheidskonferensie vereer.

Gansbaai Courant
Oppas vir die klein kabeljoutjies en hiers iets nuuts

Oppas vir die klein kabeljoutjies en hiers ie...

Die afgelope naweek se kwaai reëns het veroorsaak dat ons 'n slaggie binne moes bly en was dit nie lekker om weer van die vars vis wat jy gevang het te braai nie. 

Gansbaai Courant
Visit by Herts Nomads

Visit by Herts Nomads

Franskraal Bowling Club was lucky enough to host a group of 36 bowlers and 15 of their non-bowling companions from Hertfordshire in the UK who were on a sightseeing and bow-ling holiday.

Gansbaai Courant
Hy is nie hier nie, Hy het opgestaan

Hy is nie hier nie, Hy het opgestaan

“Toe sê die engel vir die vroue: “Julle moet nie bang wees nie. Ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is. Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek, soos Hy gesê het. Gaan gou en sê vir sy dissipels: ‘Hy...

Gansbaai Courant
Blokkiesraaisel No 8

Blokkiesraaisel No 8

Hier is die week se blokkiesraaisel.

Gansbaai Courant
Fynboskenner 2 nagte vermis

Fynboskenner 2 nagte vermis

'n Bejaarde 71-jarige vrou het Saterdagmiddag in die veld vermis geraak en is eers twee dae later gevind. Mathia Schwegler is 'n fynboskenner en skrywer van 'n boek wat handel oor die gebruik van medisinale fynbosplante in ons omge...

Gansbaai Courant
Gemoedere vlam op Lig is in die tonnel

Gemoedere vlam op Lig is in die tonnel

Gemoedere het onlangs hoog opgevlam tydens die uitdeel van chroniese medikasie wat deur die Dept van Gesondheids-dienste verskaf word.

Gansbaai Courant
Brand laat groot skrik

Brand laat groot skrik

‘n Verwoede brand in sterk windtoestande het angsbevange huisbewoners in Blompark na enige moontlike waterpyp en emmer laat gryp om te verhoed dat minstens 5 wooneenhede, wat teenaan mekaar staan, afbrand.

Gansbaai Courant
Lt kol Adonis neem afskeid

Lt kol Adonis neem afskeid

Lt-kol Adonis, Stasiebevelvoerder van Gansbaai SAPD, het op 31 Oktober 2013 afskeid van Gansbaai SAPD geneem. 

Gansbaai Courant
Skaatsplankryers gewaarsku

Skaatsplankryers gewaarsku

"Skaatplankryers sal in die toekoms vasgevat word as hulle aanhou om die padverkeerswet te oortree. Verskeie waarskuwings het die afgelope tyd op dowe ore geval," het Tony Blankenberg, Assistent Superintendent, Overstrand Verkeersdeparte...

Gansbaai Courant
Inbrake neem toe

Inbrake neem toe

Daar word ‘n ernstige beroep op die publiek van Gansbaai gedoen om die plaaslike polisie onmiddellik te kontak indien daar enige verdagte persone in hul omgewing opgemerk word, of onder verdagte omstandighede rond dwaal tussen die huise en s...

Gansbaai Courant