All Posts

Kwadrupleeg bouer

Kwadrupleeg bouer

“’n Persoon van wie al vier ledemate verlam is,” lui die beskrywing van ‘n kwadrupleeg in die HAT-woordeboek.

Gansbaai Courant
Geestelike Vrouediensafsluiting

Geestelike Vrouediensafsluiting

Die Vrouediens van die NGK-gemeente se onlangse diep geestelike jaarafsluitingsfunksie het diep indrukke op die sowat 100 dames wat dit bygewoon het gelaat.

Gansbaai Courant
Sokkiejol vir HaS

Sokkiejol vir HaS

Dis nou nie Herberg-aan-See (HaS) se inwoners wat onlangs tot baie, baie laatnag ge-Sokkiejol het nie - indien dit wel die geval sou gewees het, kan HaS se subsidies dalk gekanselleer word!

Gansbaai Courant
40 Days

40 Days

In “ou” weermagtaal is dit 40 Days-vieringe vir twee van Gansbaai SAPD se personeellede nadat hulle bedank het en op 31 Desember vanjaar hul laaste werksdae by Gansbaai SAPD sal beleef.

Gansbaai Courant
 Vuur

Vuur

Een van my grootste vreugdes is die kontras van reën wat op die dak kletter terwyl ek voor ‘n knetterende vuur sit en staar na die vlietende vonke van sprokkelhout.

Gansbaai Courant
Academia vaar goed by  Taalbonanza

Academia vaar goed by Taalbonanza

Saterdag 26 Oktober is die jaarlikse Taalbonanza vir leerders gehou. Leerders het deelgeneem in Afrikaans en isiXhosa.

Gansbaai Courant
Eisteddfod uitslae vir Academia

Eisteddfod uitslae vir Academia

 ‘n Paar van Academia se talentvolle kunstenaars het in die 2013 Kuns Eisteddfod deelgeneem.

Gansbaai Courant
Perlemoen Staproetes word 2 jaar oud

Perlemoen Staproetes word 2 jaar oud

Wat begin het as 'n poging deur "'n verstrooide ou professor" van Franskraal om te voldoen aan sy vrou se eis dat hy kan aftree ... "so lank as wat hy uit haar kombuis bly" ... het ontwikkel tot 'n hoogs suksesvolle besigheid in d...

Gansbaai Courant
Probleme

Probleme

Iets wat baie gemoedere gaan opsweep is die feit dat daar reëls toegepas gaan word wat die boot se horisontale vlottasie (level floatation) betref. Êrens in hierdie uitgawe brei mnr. Koos de Kock hieroor uit.

Gansbaai Courant
Vlottasie sertifikaat verpligtend

Vlottasie sertifikaat verpligtend

SAMSA verwag van alle skiboot eienaars, sport/ontspanning en kommersieël om te sorg dat hul bote aan "level floatation" voldoen. Daarby word bedoel dat indien dit vir een of ander rede sou omslaan, dit horisontaal in 'n onderste...

Gansbaai Courant
Skrif is aan die muur

Skrif is aan die muur

Die spreekwoordelike skrif is aan die muur vir die Birkenhead Boothengelkampioene vir 2013.

Gansbaai Courant
Not a miracle cure a change of lifestyle

Not a miracle cure a change of lifestyle

Exercise is the miracle cure we’ve always had, but for too long we’ve neglected to take our recommended dose. Our health is now suffering as a consequence.

Gansbaai Courant