Gansbaaier Hermanus se Hoofseun
André-Pierré Gouws, ‘n knap produk van Laerskool Gansbaai, is as 2014 se Hoofseun vir Hoërskool Hermanus aangewys.
André-Pierré Gouws, ‘n knap produk van Laerskool Gansbaai, is as 2014 se Hoofseun vir Hoërskool Hermanus aangewys.
Gansbaai Fotografieklub bly steeds ‘n informele en gesellige klub waar die kundiges onder die lede hulle kennis as ‘n gratis leerskool aan lede bied.
Die Reik na Herstel Vrywilligers, Annaleen Genade en Andriette Bruwer, asook “Survivors” van Borskanker was oorweldig deur die goeie opkoms by die Borskanker Bewusmakings-pretstap, ten spyte van die reën wat hulle met hulle terugkeer...
Vyf susters uit ‘n gesin van agt kinders het onlangs gesellig in De Kelders saamgekuier. Van die oudste tot die jongste is hulle Pearlie (79), Ida (78), Doris (77), Sannie (72) en Paulina (64).
Wyle Richard Jacobs, beter bekend as Tokkie, is op Dinsdag, 15 Oktober 2013 in die ouderdom van 70 jaar en enkele maande oorlede.
Die Ministers Fraternal van Gansbaai het ‘n suksesvolle Eendagkonferensie Gemeen-skapsontwikkelings-ontbyt op 19 Oktober aangebied wat positiewe gevolge vir Gansbaai se gemeenskap kan inhou.
Die Bietoubossers van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders se vorige byeenkoms was op Borskankermaand gefokus en die lede en gaste het pienk strikkies gedra en sommiges het sommer in pienk uitrustings opgedaag.
Whale Coast Conservation, previously known as Overstrand Conservation Foundation (OCF), held its 11th AGM at their premises the ‘Green House’ in Vermont on Thursday, 17 October.
Dit is ‘n blinkhelder herfsdag. Die felle somerson het al sy kappie op en die effense luggie dra die inleidende note van winter met die strykstok wat oor die seisoene-viool streel.
Die Strandlopertjie Learning Centre, of te wel die bekende Strandlopertjies, is na hulp en ondersteuning op soek.
We are proud to announce that membership of the Gansbaai Business Chamber reached a record number of 64 members this year.
Ongesiens het die tyd ons van agteraf bekruip en was die vierde Prestigeaand op ons. Vanjaar se spoggeleentheid het weer top kandidate vereer en is daar heelwat spesiale pryse oorhandig.