Academia eindig hul rugbyseisoen op hoe noot
Academia het al die reg om breë bors te kan spog met van hul rugbyspelers.
Academia het al die reg om breë bors te kan spog met van hul rugbyspelers.
“Dit gaan goed met die mens wat …. in die woord van die HERE sy vreugde vind, en dit dag en nag oordink.” (Ps 1:1,2).
Voertuie is seuns se speelgoed, maar in die adolessensie-jare wanneer hormone aan die baklei gaan om hulle lê in jou lyf te kry, is daar ‘n fase wanneer die manlike hormone hoogty in ‘n meisielyf vier.
Die verhoor van die twee moordverdagtes, Johan Julies (31), alias Typie, en sy houvrou, Mariaan Nobles (30), het verlede Dinsdag in die Strand Streekshof hervat. Hulle staan tereg op die bylmoord&nbs...
‘n Duitse toeriste-egpaar het verlede Woensdagmiddag om 2nm ‘n nagmerrie-ondervinding gehad toe hulle deur ‘n mesdraende man voorgekeer en bedreig is.
Die baanbreker sakeman en Voorsitter van die PSG Groep, Jannie Mouton, spreek die Gansbaai Sakekamer toe tydens ‘n lede vergadering wat gehou word op die 24ste Oktober 2013 in die Great White House te Kleinbaai.
Twee “Romanza”-aande, wat nie gemis mag word nie, word deur Marjaan van Tonder van Head a Hair vir Vrydag, 18 en 25 Oktober gereël.
The Overstrand Sports Festival which took place at the Hawston Sports Grounds on Saturday, 5 October 2013 turned out to be a success despite the rain.
Lede verbonde aan die SAPD Gansbaai neem al vir die afgelope drie jaar deel aan die Kannaland vasbyt wat te Ladismith (Kaapprovinsie) plaasvind.
Die derde reeks van 13 programme van Liedjieboer Rumoer op RSG het Maandag begin.
“It’s Great to be South African, is ‘n inisiatief van Sparhoofkantoor wat alle winkels in Suid-Afrika en Namibië betrek, ingesluit ‘n kompetisie vir alle winkels wat uit sekere komponente bestaan,” vertel Riana Ensl...