Gansbaai Entrepreneurs Ondersteun en Inkubato...
Dr Johan Louw het Gansbaai besoek en 26 entrepreneurs opgelei deur hulle op 'n 5-dag kursus te neem in die week van 12 Augustus 2013.
Dr Johan Louw het Gansbaai besoek en 26 entrepreneurs opgelei deur hulle op 'n 5-dag kursus te neem in die week van 12 Augustus 2013.
Vlnr is Alison Towner (DICT) saam met die gassprekers, Charlene da Silva en Wendy West van die Dept Landbou, Bosbou & Visserye, na afloop van een van Dyer Island Conservation Trust se interessante besprekingsaande in die Great White House.
Helmie de Vries, voorsitter: Gansbaai Wynproegilde, het dit weer eens met ‘n “Blinde Wynproe-aand” reggekry om lede en gaste in verbasing te dompel met heerlike wyne teen bekostigbare pryse en wat sommer hier op almal se drumpel bes...
“Die jaarlikse Kleinbaai Classic Hengelkompetisie en fondsinsameling vir 2013 was weer eens ‘n reuse sukses wat groot hoogtes bereik het,” sê Carel Stander, Komiteelid van die Kleinbaai Classic se Omgeegroep.
BARC se 6de Natsnoetdag en Troeteldierskou sedert 2009 en waarby Annalie Jonker betrokke is, is onlangs weer suksesvol as deel van die Jaarlikse Fees van die Ganse aangebied, al is laasgenoemde na 7 Desember vanjaar uitgestel.
Die gesamentlike bediening van die Heilige Nagmaal op Sondag 29 September in die NG-gemeente se Kerkgebou was weer eens ‘n besonderse geleentheid.
Sjeik Mishaal Al Rajih Bin Mohammed Bin Rashid Al Maktoum, Kroonprins van een van die Gulf States, het onlangs ‘n onverwagse be-soek aan Gansbaai gebring.
“Terwyl die reën en stormwind buite gewoed het, was die Bietoubossers in die NGK se Kleinsaaltjie op 10 September die ene sonskynglimlagte - ons het Lente gevier,” vertel Elizma de Lange van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai ...
Once again the teachers with the Voortrekkers Group outdid themselves with their students full of knowledge about our Marine Big 5™.
Clara May van Madeliefiestraat 46, Blompark bedryf reeds vir die afgelope 2 jaar ‘n Sopkombuis vanuit haar woning.
Die bejaardes van Herberg-aan-See (HaS) wat nie die “Miss Senior Gansbaai” geleentheid te Silwerjare Dienssentrum kon bywoon nie, is nie afgeskeep nie.
Die bekende Goue Hande wat met gereelde harde werk Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes behoorlik op die hande dra, reël weer ‘n gesellige Sokkiejol ten bate van die Tehuis.