All Posts

Konferensie vir Dorpsleiers

Konferensie vir Dorpsleiers

Gansbaai Fraternal reël ‘n Eendag Konferensie en Gemeenskapsontwikkelingsontbyt vir alle kerk- en gemeenskapsleiers van Groter Gansbaai.

Gansbaai Courant
Miss Senior Gansbaai

Miss Senior Gansbaai

 ‘n Suksesvolle en gesellige modeparade vir Internasionale Bejaarde Dag is vir bejaardes van Oak Grove Nasorgsentrum, Silwerjare Dienssentrum en Herberg-aan-See gereël.

Gansbaai Courant
Duiwenuus en Vlieguitslae

Duiwenuus en Vlieguitslae

Weer eens het 'n duiweboer se vliegseisoen vinniger tot 'n einde gekom as wat hy beplan het.

Gansbaai Courant
Nie te sleg nie

Nie te sleg nie

Eers gou die jongste hengelnuus, daar word wel geelbek gevang, máár jy moet weet waar! Vanaf ‘n baie betroubare bron verneem ek dat hulle gereeld van hierdie visse vang en verlede naweek het hulle goed gevaar.

Gansbaai Courant
Hardlopers Werkswinkel

Hardlopers Werkswinkel

‘n Nege-weke oefenprogram vir beginner-hardlopers, spesifiek vir belangstellendes wat nog nie aan padwedlope deelgeneem het nie en graag hulle fiksheid wil verbeter, is vir 21 Oktober tot 18 Desember geskuduleer.

Gansbaai Courant
Hengel in Stilbaai

Hengel in Stilbaai

Die Kushengelkompetisie gedurende September tussen die Overberg Kushengelklub van Gansbaai en Stilfontein Kushengelklub, gepaardgaande met ‘n gesellige gesinsnaweek vir die Gansbaaiers, het baie suksesvol afgeloop.

Gansbaai Courant
Deur die GEES Groei ons tot Gehoorsaamheid

Deur die GEES Groei ons tot Gehoorsaamheid

 “Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van  ons uitstraal, neem steeds toe.   Dit doen die HERE wat die Gees is.”    2Kor 3:18 ...

Gansbaai Courant
Blokkiesraaisel No 4

Blokkiesraaisel No 4

Hier is die week se blokkiesraaisel

Gansbaai Courant
Misdaad onder beheer

Misdaad onder beheer

Die Hermanus Bondel ("Cluster") van die Suid-Afrikaanse Polisie Diens het verlede week 'n perskonferensie gehou waartydens die misdaadsyfers van 5 geïdentifiseerde prioriteitsmisdade vrygestel is. Dit dek die periode van April 2...

Gansbaai Courant
Mariene Inspekteurs slaan Perlemoen slag

Mariene Inspekteurs slaan Perlemoen slag

Vlnr is Mariene Inspekteurs Allistair Maans en Francois du Preez en Hoofinspekteur Gilbert Mmereki van Seevisserye agter die 11,670 ontskulpte perlemoen wat op Woensdag, 2 Oktober tussen Gansbaai en Stanford gekonfiskeer is. Beslag is op die voert...

Gansbaai Courant
 Gansbaai Toerisme Buro

Gansbaai Toerisme Buro

Die pasafgelope Algemene Jaarvergadering van Gansbaai Toerisme Buro het weer eens bewys dat toerisme- en bemarkingsaangeleenthede ten bate van Gansbaai, asook Overstrand in geheel, op ‘n gesonde en suksesvolle basis bedryf word.

Gansbaai Courant