All Posts

Whale Survey

Whale Survey

Every year in the month of October, the annual Whale Survey is conducted by The Mammal Research Institute run by the University of Pretoria.

Gansbaai Courant
Biblioteek kennisgewing

Biblioteek kennisgewing

Gansbaai Biblioteek se bibliotekaris, Sharman Geldenhuys, herinner lede daaraan dat die biblioteek volgende week vanaf Woensdag, 9 Oktober tot Vrydag, 11 Oktober gesluit sal wees.

Gansbaai Courant
Basaar dankbaarheid

Basaar dankbaarheid

 “Herberg-aan-See wil nog eens vir elkeen wat so mildelik bygedra het, dikwels selfs uit die te min wat  hulle reeds het, baie hartlik en opreg bedank,” sê Francia van Dyk, organiseerder van die pasafgelope basaar ten bate...

Gansbaai Courant
Borskankermaand Pretstap

Borskankermaand Pretstap

Oktober maand is Borskanker maand, ‘n Reik Na Herstel bewusmaking Pretstap vir “Survivors” en enige belangstellendes word gereël.

Gansbaai Courant
50ste Herdenking vir Elim Tehuis

50ste Herdenking vir Elim Tehuis

Die bekende Elim Tehuis vir intellektueel- en liggaamlik gestremde persone te Elim vier vanjaar hul 50ste herdenking.

Gansbaai Courant
Fees vooruitsigte

Fees vooruitsigte

Dis die ene bedrywigheid in Gansbaai Toerismekantoor met die komende Fees van die Ganse Seekosstraatfees op 7 Desember vanjaar.

Gansbaai Courant
Stuck in the mud for Flower Valleys children

Stuck in the mud for Flower Valleys children

Tough 4x4 drivers from across the country descended on Gansbaai on Saturday 21 September – all in the name of early childhood development in the region.

Gansbaai Courant
Flower Power 4x4 se dankie

Flower Power 4x4 se dankie

 “Flower Power 4x4 wil graag namens die organiseerders van die geleentheid gebruik maak om donateurs vir hul bydraes en ondersteuning, asook alle werkers, van harte te bedank,” sê die organiseerder, sers Woensdregt Basson van G...

Gansbaai Courant
BARC hondjies soek eienaars

BARC hondjies soek eienaars

Vier BARC-hondjies is dringend op soek na liefdevolle huise met huismense wat bereid sou wees om hulle in te neem.

Gansbaai Courant
Die eerste koekie ruikseep

Die eerste koekie ruikseep

My pa was ‘n hartlyer van geboorte. So is ek vertel, maar ek dink dit is sy deelname in die Tweede Wêreldoorlog wat van hom ‘n liggaamlik swak man gemaak het.

Gansbaai Courant
Anker hou gevare in

Anker hou gevare in

Die tragedie wat hom so pas op see afgespeel het toe die boot, Ralda 111, probleme opgetel het met gepaard-gaande lewensverlies moet almal wat met ‘n boot see toe gaan baie diep laat nadink.

Gansbaai Courant
Gholfnuus

Gholfnuus

Gholfnuus

Gansbaai Courant