Nieuwoudt vrygespreek
Daniël Nieuwoudt is verlede Woensdag in Hermanus deur Landdros Preggy Govender vrygespreek op aanklagte van die onwettige besit van perlemoen.
Daniël Nieuwoudt is verlede Woensdag in Hermanus deur Landdros Preggy Govender vrygespreek op aanklagte van die onwettige besit van perlemoen.
Die 15de verjaardag van Gansbaai Munisipaliteit is vanjaar weer deur Gilbert (Boetie) Hart onthou, soos elke jaar vir 15 jaar nou al die geval is.
Die krag van Moedernatuur (Forces of Nature) was die tema vir Gansbaai Fotografieklub se vorige byeenkoms.
The world is expanding and becoming more integrated, profoundly reshaping the cultural and economical landscape everywhere.
Soos gewoonlik was dit 'n bedrywige Nasionale Boomplantweek in Gansbaai en vele het hul deel in hierdie verband gedoen.
‘n Boer het nog altoos ‘n plan gehad. Dit is een van die spreekwoorde van ouds, wat vandag deur enigeen wat nie boer nie, vir die oplossing van enige beuselagtige probleempie gebruik word.
Henk Henn, NSRI Hermanus station commander, said: "At 15h31 (Monday, 23rd September) NSRI Hermanus volunteer sea rescue duty crew were activated by the Transnet National Ports Authority following eye-witness reports of red distress flares sig...
Minister of Arts and Culture, Paul Mashatile will launch Freedom Friday to mark the lead up to South Africa celebrating 20 years of freedom and democracy in Soweto. Government in conjunction with LeadSA encourage all citizens to use every Fr...
Sanlam is pleased to announce that it has signed a Memorandum of Understanding with the Forum of Community Journalists (FCJ), renewing its support of the FCJ’s regional seminars which include training workshops for their members. The agr...
For every lover of fynbos, this book is a must have.
Silwerjare Dienssentrum se lede en Bestuur het rede om breed te glimlag…£2,200 (±R35,000), met ‘n verdere £300 (±R5,000) wat deur Banks Group in Engeland oorbetaal is, dus £2,500 in totaal.