All Posts

Wat verwag GOD van Sy kinders

Wat verwag GOD van Sy kinders

“Toe hulle aankom by die plek wat GOD vir Abraham aangewys het, het Abraham daar 'n altar gebou. Hy het die hout reg gesit en sy seun Isak vasgebind en op die altar neer gesit, bo-op die hout.” (Gen 22:9)

Gansbaai Courant
Was Jy Al Alleen Saam met God

Was Jy Al Alleen Saam met God

“Hulle het met 'n skuit na 'n stil plek toe vertrek waar hulle alleen kon wees.” (Mar 6:32)

Gansbaai Courant
Blokkiesraaisel No 1

Blokkiesraaisel No 1

Hier is die week se blokraaisel.

Gansbaai Courant
Loslitdag vir Gestremdes

Loslitdag vir Gestremdes

Die jaarlikse instelling van Loslitdag waar daar reeds vir etlike jare deur ABSA fondse ingesamel word vir gestremde persone in Suid-Afrika, het vanjaar ware betekenis gekry in Gansbaai.

Gansbaai Courant
Nasionale Onderwystoekennings

Nasionale Onderwystoekennings

Alana Louw van Laerskool Gansbaai is as wenner in die kategorie “Excellence in Primary School Teaching” vir “Uitnemendheid op die terrein van primêre skoolonderwys” aangewys.

Gansbaai Courant
Tragiese afsterwe

Tragiese afsterwe

Die tragiese afsterwe van Koos de Kock (80) van Du Plessisstraat, Franskraal was ‘n hartseer skok vir familie en vriende. Wyle Koos het alleen gewoon en ‘n verwarmer in sy huis het aan die brand geslaan met verreikende gevolge vir hom....

Gansbaai Courant
Melodrama 2013

Melodrama 2013

Dis weer die opwindende tyd vir Gansbaai Melodrama 2013. 

Gansbaai Courant
 4 x 4 Flower Power

4 x 4 Flower Power

Vanjaar se Flower Power 4x4 dag gaan weer 4x4 voertuigbestuurders toets met uitdagende roetes oor die Gansbaai landskap,” vertel Woensdregt Basson, organiseerder. 

Gansbaai Courant
Agri Stanford se Opedag

Agri Stanford se Opedag

Overberg Agri Stanford het onlangs ‘n suksesvolle Opedag op Saterdag, 31 Augustus gehad, ondanks die reën wat kort-kort uitgesak het.

Gansbaai Courant
BARC se Natsnoetdag

BARC se Natsnoetdag

BARC se gewilde Natsnoetdag, as deel van die Fees van die Ganse, vind vanjaar op Dinsdag, 24 September (Erfenisdag) op Laerskool Gansbaai se sportgronde plaas. “

Gansbaai Courant
VLV NUUS

VLV NUUS

Op Dinsdag, 3 September, is daar ‘n heerlike middag deurge-bring met Mary Badenhorst van  ons Landbou Portefeulje.

Gansbaai Courant
Fees uitgestel

Fees uitgestel

Die jaarlikse Fees van die Ganse is weens omstandighede uitgestel en sal nie meer op 21 September aangebied word nie. Daar is op ‘n veel meer praktiese datum besluit: Saterdag, 7 Desember 2013. 

Gansbaai Courant