Daar is vis
Die ou wat nie behoorlik oplet nie sal seker ook nie weet van die snoek wat nog die naweek by Dassiegat gevind is nie. Van die manne was heel gelukkig terwyl ander wel droëbek teruggekeer het.
Die ou wat nie behoorlik oplet nie sal seker ook nie weet van die snoek wat nog die naweek by Dassiegat gevind is nie. Van die manne was heel gelukkig terwyl ander wel droëbek teruggekeer het.
Die duiwe is saterdag oggend vroeg op Hopetown ± volgens GPS so 707km gelos.
Daar is nog net 'n paar afslaantye oop vir Gansbaai Academia se gholfdag wat op 14 September gehou word.
Gansbaai Krieketklub het Sondag hulle tweede oorwinning behaal deur 'n baie sterk span van Kleinmond KK, tuis met 2 paaltjies te klop.
Die Birkenheaders se maandelikse boothengelkompetisies is tot dusver behoorlik deur swak weersomstandighede gefnuik.
Op die Gansbaai Sakekamerledevergadering van 27 Augustus 2013 het die voorsitter, Fanie Bothma, belangrike aankondigings gedoen wat die sakegemeenskap en ook die wyer Gansbaai omgewing beduidend kan beïnvloed.
Die geweldige reën van die afgelope tyd het groot chaos en skade in die hele omgewing tot gevolg gehad. Veral plekke soos Franskraal, Uilenkraalsmond en Pearly Beach het behoorlik deurgeloop, terwyl skade ook in Gansbaai, Blompark, Masakhane ...
'n Seldsame weerverskynsel het hom Vrydagoggend om 09:00 oor die see by Dyer Eiland afgespeel.
“Overstrand Munisipaliteit is in die gelukkige posisie dat van die land se beste talent in hierdie gebied woon of noue bande met die streek het.
Voorbereiding vir die Algemene Verkiesing in 2014 is reeds in volle swang. Ons het elke stem nodig !!!
Douvoordag soos dit ‘n boervrou betaam is 14 dames, oud en jonk, opgekommandeer om reeds half 8 Msopi se bussie te kry.