Wynproe tussen Fynbos
Die Wynproe-aand op Vrydag, 9 Augustus “tussen die Fynbos” was ‘n unieke, maar ook ‘n baie spesiale aand - en dit nogal op Vrouedag.
Die Wynproe-aand op Vrydag, 9 Augustus “tussen die Fynbos” was ‘n unieke, maar ook ‘n baie spesiale aand - en dit nogal op Vrouedag.
Gansbaai Fotografieklub se onlangse kompetisie het puik foto’s opgelewer.
Die Bron Primary School did well in the Overberg Education District Spelling Competion.
Twee kinders is Sondag in die kinderdiens van die NG Kerk deur Dr Liesel Joubert gedoop.
The Minister of Agriculture, Forestry and Fisheries, Ms Tina-Joemat-Pettersson has extended the process for the distribution of fishing rights application forms for additional fourteen days from Monday 26 August 2013 to Friday 06 September 2013. T...
Gansbaai Academia het verlede Saterdag ‘n suksesvolle rugby- en netbal interskole teen die spanne van Swellendam Sekondêr gereël.
Taai mededinging in 'n goeie gees het verlede Saterdag die Interskole-sportbyeenkoms op Gansbaai gekenmerk.
Die Overberg Kushengelklub spog met goeie vangste tydens hulle vorige rots- en strandhengelkompetisie.
Pearly Beach se jukskeiklub het verlede Saterdag presteer deur eerste te eindig in Wimpy Bredasdorp se jukskeitoernooi te L’Agulhas.
Vandag wil ek graag iets deel met die hengelaar wat “ken van”.