Basaarvoorbereiding
Die voorbereiding vir die gewilde basaar ten bate van Herberg-aan-See (HaS) is volstoom aan die gang.
Die voorbereiding vir die gewilde basaar ten bate van Herberg-aan-See (HaS) is volstoom aan die gang.
Douglas and Hazel Anger both celebrated their 80th birthdays last week in Rondebosch.
AfriForum het ná ’n baie suksesvolle jaar landswyd, en veral in die Wes-Kaap, besluit om sy vlerke verder te sprei.
A warm and hearty greeting from Gansbaai Family Church.
'n Vlaag van diefstal van koperpype en krane het verlede week tot verskeie inhegtenisnames in Stanford gelei. Volgens Stanford SAPD se media skakelbeampte AO Sarena Hugo is die pype en krane in die dorp by wonings afgebreek en het die inwoners...
Gansbaai Sakekamer kon op 12 & 13 Augustus 'n kursus oor Entrepreneurskap fasiliteer & organiseer.
Silwerjare Dienssentrum het onlangs ‘n ontbyt aan sowat 50 gaste aangebied as deel van ‘n fondsinsamelingsprojek.
Wat 'n wonderlike dag is in Pearly Beach op 20 Augustus gevier.
Die 84ste jaarkongres van die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland wat vanaf 20 – 22 Augustus in die NG Kerkkompleks Stellenberg plaasgevind het, was weer eens ‘n hoogtepunt op die VLV-kalender.
Die eerste Bybel in Afrikaans is 80 jaar gelede op 27 Augustus 1933 amptelik in Bloemfontein in gebruik geneem.
Die Winter Fynbos- & Musiekfees se organiseerders sê “Groot Dankie & Thank You” aan alle medewerkers, borge en besoekers wat tot die sukses van die Feesnaweek bygedra het.
Dis terwyl ek vir iemand in die dorp wag en my oog val op die silwerhaar-vrou agter die klein venstertjie in ‘n donker huis, dat my gedagtes na ouma Sagrytjie draai.