All Posts

Gansbaai Krieketnuus

Gansbaai Krieketnuus

Gansbaai Krieketklub het Sondag hul aanslag op die 2013-2014 (40 overs) Overberg Sondag Liga op 'n hoë noot, met 'n oorwinning van 193 lopies teen Stanford Krieketklub begin.

Gansbaai Courant
Black Leaves Rugbynuus

Black Leaves Rugbynuus

Black Leaves het verlede Saterdag teen Saldanha verloor.

Gansbaai Courant
Stormsee eis Vistreiler

Stormsee eis Vistreiler

Stormsee met rukwinde van tot sowat 125km/uur het verlede Saterdag, 17 Augustus ernstige skade aan die stokvis-treiler, St Croix in Gansbaai se nuwe hawe aangerig.

Gansbaai Courant
Hond vermoor

Hond vermoor

Die begrip “dieremishandeling” kan in hierdie geval letterlik met “diere-moord” vervang word. Christelle Piek van Leeubekkiestraat 93 in Blompark se hond, ‘n wit teef kruising het verdwyn. Die hond is op 5 Augustus ag...

Gansbaai Courant
STORMSKADE IN OVERSTRAND

STORMSKADE IN OVERSTRAND

Munisipale amptenare het verlede Vrydag en oor die naweek hul hande vol gehad met opruimingswerk en bystandverlening na wydverspreide skade deur die stormsterk wind aangerig is. Volgens berigte het die Noordwester by tye ‘n spoed van sow...

Gansbaai Courant
Vrolike Fynbos en Musiekfees

Vrolike Fynbos en Musiekfees

Die 1ste been van 2013 se Fees van die Ganse, die Winter Fynbosskou en Musiekfees, het vrolik en gesellig afgeskop en getuig van sukses op die harde werk wat gedoen is.

Gansbaai Courant
 Interskole

Interskole

'n Gees van opgewondenheid en afwagting heers vandeesweek by die Laerskool Gansbaai.

Gansbaai Courant
Gekonfiskeer en weggery

Gekonfiskeer en weggery

Gekonfiskeerde voertuie wat oor die afgelope tyd agter die polisiekantoor gestoor is, is Saterdag verwyder. Die 17 voertuie, wat hoofsaaklik met perlemoensake verbind hou, is op vragmotors gelaai en na 'n voertuigwerf in die Kaapse Skiereiland...

Gansbaai Courant
Thyme to Party

Thyme to Party

"Thyme at Rosemary's" sixth birthday coupled with the birthday of Rosemary, the restaurants' owner, was a joyous celebration on Saturday evening. 

Gansbaai Courant
Fynbos en Musiek Expo

Fynbos en Musiek Expo

Die 2013 Gansbaai Fynbos Expo het gekom en veels te gou gegaan. 

Gansbaai Courant
Entrepreneurskursus aangebied Sakekamer & AHI werk saam

Entrepreneurskursus aangebied Sakekamer & AHI...

Gansbaai Sakekamer kon die week van 12 Augustus 2012 'n kursus oor Entrepreneurskap fasiliteer en organiseer wat deur die AHI aangebied is.

Gansbaai Courant
Kleuters se uitstappie

Kleuters se uitstappie

Die Flower Valley Voorskool se kleuters het etlike besighede en instansies in Gansbaai op 2 Augustus besoek. 

Gansbaai Courant