HaS se nuwe Bestuurder
Herberg-aan-See (HaS) se langverwagte Bestuurder, John van Rooyen, is saam met sy eggenote, Marlene, op 15 Augustus amptelik tydens ‘n geselligheid verwelkom.
Herberg-aan-See (HaS) se langverwagte Bestuurder, John van Rooyen, is saam met sy eggenote, Marlene, op 15 Augustus amptelik tydens ‘n geselligheid verwelkom.
“Nee, los uit, dis duiwelsgoed!” het my ma gesê toe ek een standerd sewe agtermiddag van die biblioteek af kom met ‘n halwe klaswerkboek vol aantekeninge oor sigeuners en Rooi Indiane.
Neil Stemmet (links) is geen onbekende in Gansbaai nie en woon reeds vanaf 2010 in sy gastehuis in De Kelders.
Hierdie trop bobbejane het Maandagmiddag óf skaapwagter kom speel óf soos wolf in skaapklere oor die R43 naby die Franskraalkruising op pad na Franskraal beweeg.
John Munnik, ‘n inwoner van Huis Breda Versorgingshuis, het onlangs ‘n baie aangename verrassing gekry.
Die Rachel’s Angels en Junior Stadsraad lede by Academia het die senior dames van Herberg-aan-See lekker bederf.
‘n Rustige Sondagaand is op 18 Augustus, so skuins na 6-uur, wakkergeskud tydens ‘n botsing tussen twee voertuie naby die Buitesteen Pub & Grill in Stanfordsbaai op die hoeke van Hoofweg- en Barnardstrate.
Die Birkenhead Animal Rescue Centre, of te wel Gansbaai se BARC soos dié organisasie alom bekendstaan, het verlede week ‘n nuwe Veldwagter, Antonie Jordaan, gekry. Hy vervang vir Phillip Schreck, wat sedert 2010 uitstekende en entoesiast...
Indien die weervooruitspelling vir hierdie week korrek is gaan daar nie veel aan verander nie en is tipiese winterweer nog met ons.
Last Saturday saw 38 very excited walkers gather at the Gansbaai Tourism Office to join our hike from B’bos to Wolwengat on 3rd August.
Die weer was die naweek tot in die binneland nie gewens vir duiwevlieg nie.