Gansbaaiers wys Potspelstaal
Strawwe potspelkompetisie, alhoewel vriendskaplik, het onlangs in die Sea View Hotel in Gansbaai afgespeel.
Strawwe potspelkompetisie, alhoewel vriendskaplik, het onlangs in die Sea View Hotel in Gansbaai afgespeel.
Die ooreenkomste wat gesluit moes word om die (GAP) behuisingsprojek, wat suid van Barnardstraat op meentgrond aangelê gaan word, is twee weke gelede gesluit.
Klein Peet kan nou vir die eerste keer in sy lewe, danksy Gansbaai Lionsklub, behoorlik hoor.
Die seefront woonbuurte van Gansbaai het die afgelope langnaweek vanaf De Kelders tot by Franskraal onder vandale deurgeloop. Spreiers is op verskeie plekke teen die kus langs die paaie gebreek en sitbankies het ook deurgeloop. Selfs stoptekens is...
Met die eerste been van vanjaar se Fees van die Ganse, die Winter Fynbosskou en Musiekfees, pas agter die rug, kan inwoners en besoekers begin uitsien na die tweede been van die jaarlikse Fees van die Ganse, die Seekos Straatfees / Seafood Street Fes...
Saterdagoggend om 01:00 het 'n swart Toyota Tazz by Stanford Motors petrol ingegooi en rigting Hermanus gery. Na 'n ruk het dieselfde voertuig weer teruggekom Stanford toe en verdag voorgekom.
Die jaarlikse rubberbootvaart vanaf Paarl tot Velddrif oor ‘n afstand van 246km het plaasgevind vanaf Woensdag 24 Julie 2013 en ten einde geloop Saterdag 27 Julie 2013.
Maandag 29 Julie het die matriekklas van 2013 hul formele uitnodigings na die matriekdans ontvang.
On Friday – August 9th, the Football Foundation took a group of 15 netball girls, aged 12-17, to visit Elim Home.
Die “Young Communicator Ambassadors” kompetisie is weer in volle gang.
Inskrywings vir Suid-Afrika se mees prominente wynkompetisie, die Veritas Toekennings, is nou oop.
'n Wolkbreuk, soos nog min gesien, het Dinsdagmiddag om 17:45 De Kelders in 'n haellandskap omskep.