Sirkus 30ste vir Andries
“Onse” singende Andries Laubscher het op 29 Julie sy 30ste lewensmylpaal bereik.
“Onse” singende Andries Laubscher het op 29 Julie sy 30ste lewensmylpaal bereik.
Die woonhuis van 'n ou inwoner en visserman van Gansbaai, mnr Hendrik Lourens (bo), het Saterdagoggend in De Wetstraat onverklaarbaar aan die brand geraak.
Nog nooit, ooit in my lewe het ek in ‘n nommer ses en dertig gepas nie.
On 21st of August, Rawson Auctions will be auctioning two farms in Gansbaai. The first of these is, Driefontein estate. The second, which is known as Uylenkraal, has 35 ha of land and is a proclaimed nature reserve....
Henk Henn, NSRI Hermanus station commander, said on Monday that a NSRI Hermanus volunteer sea rescue duty crew were activated at 05:00 on Sunday following reports of 4 men, from Hawston, near Hermanus, adrift at sea on a rubber-duck off-shore of H...
Hierdie jaar is die Engelse Spraak en Drama vir Gr R tot Gr 3 van die Overbergse Eisteddfod plaaslik by Laerskool Gansbaai aangebied.
Vrydag 26 Julie 2013 was die Engelse Eisteddfod te Hermanus (Gr4-7) en L/S Gansbaai (GrR-3).
Marco Lloyd (14) het Saterdag oggend 'n steenbras van 8kg met 'n 2/0 hoek naby Pearly Beach gevang. Hy is die kleinseun van Susan & George Lloyd te Kleinbaai.
Laas week was die weer wisselvallig, maar teen Vrydag het die wind so gaan lê dat die manne die snoek by Dassiegat kon gaan vang en dit het heel goed gegaan en groot snoeke is aan boord gebring.
Johnny Rocket's Pub & Grill oorkant Uilenkraalsmond het Saterdag 10 Augustus 'n sportdag gehou om fondse in te samel vir die spelers wat Overberg in die SA Pool gaan verteenwoordig.