Inter Provinsiale Bootvishengel Kompetisie
Die Inter-Provinsiale Bootvishengel Kompetisie wat laas week plaasgevind het by Overberg Bootklub was 'n groot sukses.
Die Inter-Provinsiale Bootvishengel Kompetisie wat laas week plaasgevind het by Overberg Bootklub was 'n groot sukses.
Vanjaar se Winter Fynbosskou en Musiekfees begin Vrydag, 9 Augustus 2013, en strek oor die naweek.
'n Vakansiehuiseienaar van Riebeek Kasteel, Jannie du Toit, se dogter, Magdelena Terblanche en haar kinders het 'n vreesaanjaende ondervinding in Franskraal gehad. Sy en haar drie kinders van 5, 7 en 10 jaar was op besoek van Vancouver in ...
Polisiebeamptes wat Vrydag op die R43 hoofpad buite Stanford op patrollie was, het 'n verdagte voertuig opgemerk. Die wit Isuzu bakkie was vanaf Gansbaai onderweg in die rigting van Stanford.
Augustusmaand gaan 'n bedrywige tydperk wees vir die Gansbaai Sakekamer.
S.H.A.R.E. (Social Help Animal Rehabilitation & Restouration Education - ECB), voorheen bekend as die GCA, is as ‘n MPO geregistreer en hulle Sopkombuis is in Beverley Hills geleë.
‘n Groot geleentheid het vir etlike opvoeders van voorskoolse skole die afgelope tyd opgeduik, veral ook heelparty van Gansbaai en omgewing.
Western Cape Government Health was part of International Breastfeeding Week which took place from 1 – 7 August.
Charles Richard Chivell (20) (links), beter bekend as Dickie, is ‘n sprekende en energieke voorbeeld vir menige jongmens waar dit kom by letterlik “heel” onder met ‘n beroep begin en bereid is om stappie vir stappie ‘n t...
Die staat spandeer meer daaraan om gevangenes te onderhou as om na bejaardes om te sien. Die meer as twee miljoen mense wat van die toelaag vir ouer mense afhanklik is, ontvang 'n karige R1 260 per maand, terwyl die belastingbetaler R10 000 pe...
Students from across the Gansbaai area attended a graduation ceremony of the ‘Breaking Barriers’ coaches’ education and employability programme at the prestigious Grootbos Nature Reserve, last Thursday. ...