Academia Skoolhoof herstel flink
Tommy Wilson, Gansbaai Academia se skoolhoof, sterk tans goed aan in die Vergelegen MediClinic in Somerset-Wes, nadat hy sy personeel, leerders en die gemeenskap byna groot laat skrik het.
Tommy Wilson, Gansbaai Academia se skoolhoof, sterk tans goed aan in die Vergelegen MediClinic in Somerset-Wes, nadat hy sy personeel, leerders en die gemeenskap byna groot laat skrik het.
“Ek glo vanjaar se Melodrama gaan weer eens vanuit ‘n ander wêreld wees, asook ‘n hoogtepunt vir Gansbaai,” vertel JP Coetzer, voorsitter van Gansbaai Melodrama Kinders Trust.
Herby Smith van De Kelders het op 28 en 29 Junie vanjaar weer aan die jaarlikse Open Bird Show van die Cape Town Bird Club in Kaapstad deelgeneem en het weer eens goeie resultate behaal, maar met ‘n tikkie hartseer daarby ingesluit....
So het Roelof Diener, bekende sakeman en toerisme- en natuurliefhebber van die omgewing, se tyd vir “pensioen-afslag” ook aangebreek.
Boothengelaars geniet daagliks die hengel te see, soos dit ook behoort te wees, maar die Birkenhead Boothengelklub het tot dusver hierdie jaar baie min see-vriendelikheid tydens hulle maandelikse boothengel-kompetisies ervaar.
Seasons of our Lives will be performed in the Civic Auditorium in Hermanus by our well-loved local actress, Wilna Snyman.
Die St Thomas “Klippieskerk” in Stanford vier die naweek van 19 Julie sy 150ste bestaansjaar, en is een van die oudste kerkies in die Overberg.
Overstrand Municipality is in the enviable position to have some of the country’s best talent residing in our area or having close ties with the region.
Eddie Barnard en Les Wits van die aanvanklike Eddie & Les Duo het onlangs tydens ‘n Woekermarkdag vir oulaas saam opgetree.
The parishioners of St Peter the Fisherman Catholic Church in Gansbaai invited several guests to the blessing and opening of their Church Hall on Sunday, 30th of June 2013.
Nuus 24.com vra op facebook “Dink jy rassisme is nog ‘n algemene verskynsel in Suid Afrika?”
Solidariteit Helpende Hand-ondersteuners het die organisasie oorval om pakkies wol vir handtoffels aan te koop.