All Posts

Gansbaai Tourism and Festival News

Gansbaai Tourism and Festival News

Gansbaai Tourism welcomes all visitors and we hope that you will enjoy your stay.

Gansbaai Courant
Bedrieer aangekeer

Bedrieer aangekeer

‘n  Bedrieër, Patrick Eskelsen, wat dwarsoor die Wes-Kaap gesoek is, is Donderdag op die N2 by Caledon in ‘n  padblokkade met ‘n  gesteelde motor betrap. Eskelsen het ook verskeie  mense  in Gansbaai...

Gansbaai Courant
Waardevolle eiendom

Waardevolle eiendom

Die publiek word weer eens daarop gewys om geen waardevolle eiendom in u motor te laat rondlê of te los óf op die passasierskant se sitplek terwyl u bestuur nie.

Gansbaai Courant
Vriendinne bereik saam mylpaal

Vriendinne bereik saam mylpaal

Twee vriendinne het onlangs die besonderse mylpaal van 90 jaar bereik.

Gansbaai Courant
Maritha se dogter op TV2

Maritha se dogter op TV2

Maritha Kriel, Kassier van die NG-gemeente, se dogter, Annemie Bruce, is môre-aand (Vrydag, 28 Junie 2013) een van Noot-vir-Noot van Johan Stemmet se deelnemers.

Gansbaai Courant
Dries se Madiba skildery

Dries se Madiba skildery

Met Suid-Afrika se voormalige Staatspresident (1994-1999), Nelson Mandela (Madiba) wat tans ernstig siek is, is dit gepas om Dries van Heerden van Franskraal se skildery van hom, wat op ‘n  klip geskilder is, in Gansbaai Courant te plaas....

Gansbaai Courant
Warm magies vir Jeugdag

Warm magies vir Jeugdag

Waar lê ons toekoms indien nie met die jeug van vandag nie?

Gansbaai Courant
EIENDOMSAGENTE

EIENDOMSAGENTE

Ons sien so gereeld dat eiendomsagente van agentskappe verander en dan word daar dikwels gespekuleer of daar nie die een of ander inperkingsklousule (restraint of trade) in die dienskontrak ingebou was wat hierdie swerwery tot ‘n  mate ...

Gansbaai Courant
SAPD Opedag

SAPD Opedag

Vrydag, 21 Junie 2013 was "Spogdag" vir Gansbaai SAPD.

Gansbaai Courant
Onverwagse herinneringe

Onverwagse herinneringe

“Met die lees van Gansbaai Courant se berigte oor Hannes (Saag) Vermeulen, kon ek byna nie my eie oë glo nie,” vertel Anita Lourens (Otto) van De Kelders.

Gansbaai Courant
Groot Verjaardagvieringe

Groot Verjaardagvieringe

Lede van Gansbaai Seniorklub het, onder leiding van Angela Caie, ‘n  heerlike geselligheid vir twee 90-jariges in Gansbaai Lionsklub se saal gereël.

Gansbaai Courant
Core en Cardio

Core en Cardio

Die lede van Core & Cardio spog nou met hul eie oefenhemde.

Gansbaai Courant