Geleentheid vir Werkloses
“Werkloses kán ‘n verskil in hul lewens maak,” sê Suster Iréne de Waal van Carpe Diem Opleidingssentrum in Caledon.
“Werkloses kán ‘n verskil in hul lewens maak,” sê Suster Iréne de Waal van Carpe Diem Opleidingssentrum in Caledon.
By gebrek aan ‘n strandtennisstel soos die bure se kinders had, het ek en my sus maar begin met planke wat ons verkerf het tot ‘n tipe slaanding met ‘n steel.
Our youth, especially teens, are faced with serious challenges on a daily basis.
Perlemoenstropery is in Johan Fourie se nuutste omgewingsmisdaadroman, Spoor van die Perlemoenstropers, verewig.
Die duiwe vliegseisoen het weer begin, en ek wens al die duiweboere ‘n voorspoedige jaar toe.
“Ons het aan die einde van ons eerste Liga-rondte gekom,” vertel Bertruline Dickson van Sea Stars netbalklub.
Die Universals Voetbalklub van Stanford het op 19 Junie Gilbert-rugbyballe vanaf En Route Insleepdienste ontvang.
Omstandighede het weer eens gesorg dat see toe gaan ‘n probleem word vir die ou wat maar aan die versigtige kant bly.
Kushengelaars moes die afgelope Saterdag in pragtige weersomstandighede golwe van 5 meter trotseer om hul geliefde sport te beoefen.
Frank Barends, wat tans in aanhouding is vir beweerde perlemoensindikaatbedrywighede, wat geldwassery insluit, se borgaansoek is verlede Donderdag in die Kaapse Hooggeregshof afgekeur.
Suider-Afrika is bekend as die gasheer vir die grootste bevolking Grootwithaaie in die wêreld.