Strandveldwind waai op RSG
Die bekroonde radiodrama-skrywer van Franskraal, SD Fourie, se debuutroman, Die Lanternswaaier, maak nou ‘n draai op RSG.
Die bekroonde radiodrama-skrywer van Franskraal, SD Fourie, se debuutroman, Die Lanternswaaier, maak nou ‘n draai op RSG.
Die Wes-Kaapse Premier, Mev. Helen Zille, het sakelui op die 11de Junie 2013 op uitnodiging van die Sakekamer van Hermanus toegespreek.
“Elke nag as ons so lekker warm en snoesig onder ons komberse en donsduvets lê, gaan ons harte uit na al die kindertjies wat koud kry omdat hulle nie genoeg komberse het nie,” vertel Linda Kloppers van OMGEE Bedieninge. “Ko...
Die Voorskool van Flower Valley, die ‘Early Learning Centre’, se twee leerkragte het onlangs die plaaslike VLV besoek om die dames meer in te lig oor hul werksaamhede.
Op 15 Junie vanjaar het Duifie Lourens die 70-kerf verbygesteek, terwyl sy nog “lyk soos en bedrywig is” asof sy nog nie by die 60-kerf verby is nie.
Gansbaai Fotografieklub se tema, “Spot of Colour” het vir uitstekende foto’s met uiteenlopende idees oor die tema deur die lede gesorg.
Gansbaai SAPD se dames het as hulle Stasieprojek besluit om die polisiemanne met ‘n Vadersdaguitstappie te bederf.
All males get yourselves circumcised As you know HIV affects everyone. If you are not positive, you know of someone who is positive or someone that have died of HIV related issues. Research is an on-going process in all medical fields and HIV...
Positiewe verslae word steeds vanuit die geledere van Uilenkraalsmond Buurtwag ontvang.
Die ex-Gansbaaier, Hannes Vermeulen alias “Hannes Saag” van wie Gansbaai Courant vroeër vanjaar geskryf het, is as ‘n eregas by die 10de jaarlikse New York City Musical Saw Festival op 1 Junie vanjaar in die Trinity...
Somtyds kom spring ‘n woord of begrip mos voor ‘n mens in en klou hardnekkig vas vir herhaalde kere voordat dit weer die wyk neem.
This competition, sponsored by Gansbaai Marine, was originally scheduled for Saturday the 8th of June attracting 14 teams which included 2 visiting teams.