Kwilt pragstuk vir Academia
Die Wacky Whalers Kwiltgroep het ‘n pragtige dubbelbed kwilt aan Gansbaai Academia geskenk om uitgeloot te word.
Die Wacky Whalers Kwiltgroep het ‘n pragtige dubbelbed kwilt aan Gansbaai Academia geskenk om uitgeloot te word.
Vaderskap is vir my persoonlik deesdae ‘n uiters sensitiewe saak en iets waaroor ek aanvanklik besluit het om nie te skryf nie.
Gansbaai Wynproegilde se maandelikse wynproe-aand is deur 30 lede en 10 gaste bygewoon en Tolbos Bistro van Annemarie Watney is behoorlik toegepak.
Vanjaar se NG-Pinksterdienste was weer eens besonders, met die tema "Here, leer ons bid", gebaseer op "Die Onse Vader" (Mat 6:9-13).
The Overstrand Municipality and Eskom’s geyser control project currently being implemented in Hermanus, Gansbaai, Hawston, Kleinmond and Stanford to help manage electricity demand during evening peak time, is making good progress.
De Bos dam is tans oor die 80 persent vol en verlede jaar se stand van onder 20 persent op die ooreenstemmende tyd is ‘n vae herinnering. Of dalk nie? Hoewel waterverkope in Hermanus vanjaar sowat 10.5% hoër is as verlede jaar, is d...
The herbarium in Pearly Beach, that was recently opened by Mrs Guthrie – Botha, mayor of Overberg, received its official name.
Sometimes the best intentions are the worst actions. A few months ago a friend of mine gave me a beautiful bird feeder, which I immediately placed in my garden filled with the best wild bird seed I could find. Over the next week I had plenty o...
One of nature’s most glorious gifts to us in winter is the sweet, fragrant faces of pansies and vilolas. These gorgeous little plants really take the bite out of winter.
Wynmakers en brandewynmeesters wat hoop op ‘n toekenning of twee in Suid-Afrika se mees toonaangewende wynkompetisies, moet die dagboek nadertrek aangesien inskrywings nou ingewag word. Terwyl die sluitingsdatum vir inskrywings vir die...
Football Foundation Coaches Corrie, She-reen and Erika attended an Athletics Workshop with Junior Running Guides Themba and Marko on Saturday.
Laas week was die bote net so deurmekruis soos die weer. Hoewel daar vroeg in die week geelbek gevang is en die ouens dadelik see toe is met die opklaar van die weer, was die vangery maar treurig.