All Posts

Vat jou goed en trek

Vat jou goed en trek

Van meet af aan het mense getrek.

Gansbaai Courant
BEDANKING VAN RAADSLID

BEDANKING VAN RAADSLID

Dit is met spyt dat ek moet bekend maak dat Maxie Lerm weens gesondheidsredes as die wyksraadslid van Hermanus (Wyk 3) bedank het. Maxie het haar wyk en gemeenskap goed gedien en met ‘n toewyding en ywer wat my geimponeer het, haar pligte ui...

Gansbaai Courant
Voelidentifikasiekursus

Voelidentifikasiekursus

'n "Flight for Birders" voëlidentifikasie- en bewaringskursus deur dr Anton Odendal is weer op hande.

Gansbaai Courant
Tientalle voels vrek

Tientalle voels vrek

AfriForum het onlangs 'n brief aan Eskom gerig waarin hulle aandring dat die elektrisiteitsvoorsiener voëlvrektes moet help voorkom.

Gansbaai Courant
Die lekker van saamwees

Die lekker van saamwees

Terwyl ons wag dat die onweer die regte resultate lewer, is daar ‘n ander voorreg wat nie misgekyk behoort te word nie.

Gansbaai Courant
Bev se Rooi Roman

Bev se Rooi Roman

Bev Swart het 'n dag voor die Birkenhead Boothengelklub se hengelkompetisie 'n "rekord" van 'n Rooi Roman boot-in getrek.

Gansbaai Courant
Sea Stars op wenpad

Sea Stars op wenpad

Met die afgelope tyd se netbalwedstryde wil dit voorkom asof die Sea Stars nou op 'n wenpad is.

Gansbaai Courant
Final Breaking Barriers Session

Final Breaking Barriers Session

The last session of the Breaking Barriers course was held in Gansbaai last Friday.

Gansbaai Courant
Vrou erg beswendel

Vrou erg beswendel

‘n Jong vrou van Blompark is die afgelope paar weke uit R24 000 geswendel. 

Gansbaai Courant
Aire del Mar is tops

Aire del Mar is tops

Aire del Mar Gastehuis in Kleinbaai is onlangs met TripAdvisor se gewilde Certificate of Excellence vir 2013 vereer.

Gansbaai Courant
Kabeldiewe aangekeer

Kabeldiewe aangekeer

Twee broers van Blompark is Vrydagoggend naby die Lighthouse Tavern gearresteer vir kabeldiefstal.

Gansbaai Courant