All Posts

Tourism Indaba

Tourism Indaba

Cape Whale Coast was once again on the Wesgro stand along with the other Western Cape regions. This year the stand  was open and inviting and won a gold award for the eco-friendly stand design.

Gansbaai Courant
Warm hande vir HaS

Warm hande vir HaS

Warm hande vir Herberg-aan-See (HaS) se inwoners is dit inderdaad. Die bedrywige dames van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders loods jaarliks 'n welsynsprojek (of omgeeprojek) ten bate van een of ander instansie.

Gansbaai Courant
Hande en Voete

Hande en Voete

Gansbaai Fotografieklub se tema tydens die vorige byeenkoms was "hande & voete". Soos met alle vorige tema's loop die geweldige verskeidenheid van interpretasies daarvan uit op vele interessante foto's wat aan klublede vertoon word....

Gansbaai Courant
Klimraam vir Gansies

Klimraam vir Gansies

Die kleuters van De Kleine Gansies is die ene opgewondenheid oor hulle splinternuwe en veilige klimraam, wat beslis nie as 'n wit olifant op die terrein sal staan nie.

Gansbaai Courant
Pasaangeer op 87

Pasaangeer op 87

"Ek voel baie goed ná die onlangse operasie waartydens ek 'n pasaangeër gekry het," vertel Bets van der Merwe (regs) van De Kelders.

Gansbaai Courant
Beautification of R43

Beautification of R43

The Overstrand Municipality shares the concern of residents about the beautification of the R43 and entrance to Hermanus.

Gansbaai Courant
Sekuriteit vir BARC

Sekuriteit vir BARC

"Ons is dankbaar dat daar 'n alarmstelsel by ons hokke geïnstalleer is," vertel Annalie Jonker van BARC.

Gansbaai Courant
Bergfietstoer tbv Gr 12 leerders

Bergfietstoer tbv Gr 12 leerders

Twee van die Herberg Kinderhuis te Robertson se Gr 12-leerders (matrikulante) wil graag volgende jaar verder gaan studeer om sodoende vir hulself 'n toekomspad te kan uitwerk.

Gansbaai Courant
Liquor Trading Hours

Liquor Trading Hours

Numerous enquiries have been received from the public regarding trading hours of licenced liquor premises.

Gansbaai Courant
St Pauls Laerskool

St Pauls Laerskool

Die byna "vergete en onbekende" skool vir Gansbaaiers, die St Paul's Laerskool, is "veraf geleë" tussen die plase buite Stanford. Ry sowat 4km uit Stanford op die Akkedispas-pad (Caledon-roete) tot by die bordjie "Papies...

Gansbaai Courant
Nagritte

Nagritte

Dit is die eindelose gejaag van motors op die N1 wat my gedagtes terugvoer na die nagritte van my lewe. Wat ‘n fyn bekoring lê daar tog in  ‘n nagrit en hoe gering word dit geskat.

Gansbaai Courant
3 Rakawyne onder Top 100 in Suid-Afrika

3 Rakawyne onder Top 100 in Suid-Afrika

Die parsseisoen is pas verby en met saaityd op hande wonder die werksmense op Raka wanneer daar dan 'n ruskansie sal kom. Die week het hulle darem iets gehad om oor te glimlag, want 3 Raka wyne het mooi presteer en is gekies as Top 100 Wyne van Suid-...

Gansbaai Courant