All Posts

Herwinning van Huishoudelike Vullis

Herwinning van Huishoudelike Vullis

Die Pearly Beach Bewarea wil graag ‘n ernstige beroep op alle huiseienaars en besoekers aan Pearly Beach doen om asseblief deel te neem aan die herwinningsprojek van huishoudelike vullis.

Gansbaai Courant
 Kliniekgronde Vervreem aan Provinsie

Kliniekgronde Vervreem aan Provinsie

Die Raad het beginselgoedkeuring verleen dat drie klinieke wat op munisipale grond staan aan die Department van Openbare Werke geskenk word. Die betrokke klinieke is op Gansbaai (erf  3904 van 6000 m2), Hawston (erf 2203 van 1351 m2) en Kleinmon...

Gansbaai Courant
Renewal of Fire Arm Licences

Renewal of Fire Arm Licences

It is again brought under the attention of all licenced fire arm holders that your competency and licence must be renewed in terms of the Fire Arm Control Act, Act 60 of 2000 Section 24(1) at least 90 days before the expiry date thereof.

Gansbaai Courant
Helpende Hand se entrepreneurs Kompetisie vir Hoerskoolleerders

Helpende Hand se entrepreneurs Kompetisie vir...

Die probleem van werkloosheid onder die jeug is regoor die wêreld aan die toeneem. Volgens die Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO) is meer as 75 miljoen jeugdiges regoor die wêreld op soek na werk.

Gansbaai Courant
Miskien Nou

Miskien Nou

Solank die weer so bly is daar hoop! Sover het dit egter nie gehelp nie en het die vis skaars gebly.

Gansbaai Courant
Kuslangs vir Stappers

Kuslangs vir Stappers

"Saturday 4th May was scheduled for the hike to Napier on the Grootberg trail.

Gansbaai Courant
Football foundation athletes receive running kit

Football foundation athletes receive running ...

On Saturday our athletes took part in the third trail run (Robertson) in their new running kit that was sponsored by Marcos Senna. The athletes did very well on the day and we are very proud of them for all the hard work they put in.

Gansbaai Courant
Strandhengel skraps maar tog

Strandhengel skraps maar tog

Maynhard van Niekerk (Snr) van Overberg Kushengelklub vertel dat die vis tydens hulle vorige rots- en strandhengelkompetisie maar skaars was, maar die hengelaars het steeds goed gevaar.

Gansbaai Courant
Wykskomiteelid geskors

Wykskomiteelid geskors

'n Wykskomiteelid, Siphiwe Kololo, is na afloop van die onlangse onwettige Masakhane-betogings en verwante probleme gearresteer en daarna op borgtog vrygelaat. Intussen is Kololo ook as Wykskomiteelid deur die Speaker van die Raad, rdl Anton C...

Gansbaai Courant
Trok skuif ver

Trok skuif ver

'n Afleweringstrok van Henties Fruit Juices het op Dinsdag, 21 Mei op die R43 na Gansbaai die pad byster geraak, op sy sy beland en etlike meters ver oor en langs die teerpad geskuif.

Gansbaai Courant
Booswigte was weer doenig

Booswigte was weer doenig

Die afgelope paar dae was booswigte weer bedrywig gewees, waarvan enkele gevalle hier vermeld word.

Gansbaai Courant