All Posts

Gansbaai Stortingsterrein gemonitor

Gansbaai Stortingsterrein gemonitor

Die afgelope week het ‘n onafhanklike konsultant, mnr Jan Palm, wat deur die munisipaliteit aangestel is, aan die omgewingsmoniteringskomitee terugvoer gegee oor die stand van die plaaslike stortingsterrein. Dit het onder voorsitterskap van ...

Gansbaai Courant
Stanford SAPD optredes

Stanford SAPD optredes

Gedurende die naweek van 18 en 19 Mei 2013 is 'n Outdoor electronic music festival deur "Physco Stomper" te Walsacres-plaas gehou. 'n Padblokkade is opgerig en elf arrestasies is deur die polisie en wetstoepassers gemaak vir in b...

Gansbaai Courant
Kadette vir Hengelopleiding gekeur

Kadette vir Hengelopleiding gekeur

Die Birkenhead Boothengelklub was een van die gekose instansies wat, na 'n deeglike en professionele voorlegging aan die Overstrand Munisipaliteit, daarin kon slaag om fondse as deel van die Munisipaliteit se "Grant-in-Aid" program vir 2012...

Gansbaai Courant
Courant No 1 by Gansbaai Explore

Courant No 1 by Gansbaai Explore

Die groep innoverende jongmense wat Gansbaai Explore van DROID bedryf, se suksesse wat tot op datum behaal is, kan as Trots-Gansbaai beskryf word.

Gansbaai Courant
Dinamiese Jongmense

Dinamiese Jongmense

Vele individue, instansies, kerke, skole en besighede is reeds bekend met DROID, 'n aanlyn-bemarkingsmaatskappy, se Gansbaai Explore Projek.

Gansbaai Courant
Nuwe fondsinsamelingsprojek Tekkie Tax

Nuwe fondsinsamelingsprojek Tekkie Tax

Vir die eerste keer het Suid-Afrika ’n fondsinsamelings projek waar die publiek self kan kies wie by hulle donasie baatvind.

Gansbaai Courant
Okkie Smuts stap vir Pikkewyne

Okkie Smuts stap vir Pikkewyne

‘n Vrolike groep leerlinge het saam met mej Naomi Geldenhuys deur die dorp gestap om die publiek bewus te maak van hul plig t.o.v die Afrika pikkewyn.

Gansbaai Courant
Laerskool Gansbaai

Laerskool Gansbaai

Op Vrydag, 10 Mei 2013 het ons leerders deelgeneem aan die Overbergse Eisteddfod se Afrikaanse Spraak en Drama in Hermanus. Hulle het pragtig presteer!

Gansbaai Courant
Beligting essensieel

Beligting essensieel

Gansbaai Fotografieklub se byeenkoms op Saterdag, 18 Mei is deur 'n interessante en leersame aanbieding oor beligting (exposure) gekenmerk.

Gansbaai Courant
Royal Mail for Youngster

Royal Mail for Youngster

A Young Gansbaai resident received Royal Mail.

Gansbaai Courant
NSRI assist Police in body recovery operation

NSRI assist Police in body recovery operation

At 17h00 (Sunday, 19th May) NSRI Hermanus volunteer sea rescue duty crew were activated following a request for assistance from Police to recover an unidentified body found floa-ting in the Fisherhaven Lagoon near to Hermanus.

Gansbaai Courant
Spieeltjie Spieeltjie

Spieeltjie Spieeltjie

...sê vir my hoe sien die ander mense my.

Gansbaai Courant