Profiel Marjaan van Tonder
'n Talentvolle wese…..en hy is ‘n beskeie Gansbaaier!
Overstrand’s Junior Town Council was taken on the first leg of their annual orientation tour of municipal infrastructure and facilities on Tuesday, 16 April 2013.
"Ons het verlede Saterdagaand 'n warm en spesiale Pinkstervoorbereiding tydens ons Erediens ervaar," vertel Warren Hardenberg, Distriksleier van die Nuwe Apostoliese Kerk in Gansbaai.
Twee avonturiers, Michael Baretta en Camilla Howard, het in Oktober verlede jaar 'n 7-maande staptog oor 'n afstand van 3,000km aangepak, wat hulle onlangs voltooi het.
The Team: Chris Booyens, Stephen Gleave, Jan Lutzeyer, Jonothan Cornelius, Candice Lombard, Justine Stewart, Marais Nel, Lloyd Koppel, Robert van Rooyen, Michael van Rooyen.
42 local bowlers converged on the Franskraal Bowls Club and were all offered tea or coffee and a selection of breads and jams as our Vice-President Mattie welcomed everyone.
Verlede Saterdag het die eerste 190+ wedstryd hier op Gansbaai plaasge-vind.
Wat ‘n voorreg om die see vroeg-oggend só te sien. Na die kwaai winde en deurmekaar water is dit vanoggend spieëlglad en nie ‘n windjie roer nie, en môre gaan dit weer so lyk.
Op pad waarheen dan? Na Saldanhabaai op Saterdag, 25 Mei, ná hulle nederlaag van 22-42 teen Hawston.
Die twee Blompark Netbalspanne, die Sea Gulls en die Sea Stars, het verlede Saterdag "geskiedenis gemaak" deurdat dit die eerste keer is wat hulle, as twee spanne van dieselfde dorp, in 'n Ligawedstryd teen mekaar gespeel het.
Rugbyspelers van die Laerskool Gansbaai was verlede week bevoorreg om van 'n gesoute internasionale beroepspeler meer van die spel te leer.