Pearly Beach Noodhulp

 Pearly Beach Noodhulp

Gansbaai Courant

Om die nut van die noodhulp op Pearly Beach te belig, gee ons hiermee die statistiek van 2013 aan u deur. Ons bestaan uit 7 lede, waarvan 3 in die dorp woonagtig is en 3 in die Pearly Beach Oord. Suster Tertia Scholtz is ook woonagtig in die Oord en is van onskatbare waarde vir die noodhulp.

Vir die jaar 2013 is 165 inwoners en vakansiegangers met noodgevalle gehelp. Hieruit kan die afleiding gemaak word dat die noodhulp wel ‘n bestaansreg op Pearly Beach het. Dankie aan die dokters op Gansbaai, ambulansdienste en suster Scholtz wat ons bystaan. Dank ook aan die gemeenskap van Pearly Beach wat enige tyd bereid is om te help.

Pearly Beach Noodhulp, 082 707 1811

 Pearly Beach Noodhulp

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant
Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Gansbaai Courant
Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Gansbaai Courant