Gansbaai Courant

Blog: Willem Fransman besoek Academia

Published: 06 February 2014
By:Liezel Mostert

Mnr Fransman, me Fortuin, mnr & me Fry en mnr Wilson

Fransman, welbekende digter, akteur en skrywer het die graad 12 groep Vrydag 24 januarie kom toespreek. Hy is wel bekend veral vir sy radiodramas op RSG en deeltydse rubriekskrywer vir SON.  Van sy werke wat in die graad 10 -12 sillabus behandel word is “Douspoor” en “Sweef”. Marlene Fry van die WOW (Woorde open Wêrelde) en haar man het Fransman vergesel. Fry is betrokke by die Universiteit van Stellenbosch.

Liezel Mostert

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat
Published: 01 May 2014
By: Francois de Jongh

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoor...

Fraternal ontbyt
Published: 01 May 2014
By: Hardus Botha

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder le...

VLV Nuus
Published: 01 May 2014
By: Gansbaai Courant

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paas...

DA Shows Its Multi C...
Published: 01 May 2014
By: SSMA Fanie Krige

The misconception that the Democratic Alliance is ...