Women and Children first

 Women and Children first

Gansbaai Courant

This was the cry of the captain aboard the HMS Birkenhead on the morning of 26 February 1852. Thus all the women and children on board survived and 436 of the men of the regiments perished. Glenda Kitley, Manager: Gansbaai Tourism, reminds readers of a commemoration to remember this event which is held every year. Gansbaai Tourism, in conjunction with Marine Dynamics, with Marine Dynamics Shark Tours and Dyer Island Cruises, has organised a number of events for this year and they invite everyone to take part in these activities.

Argieffoto: ‘n Kranslegging by die Birkenhead Gedenksteen by die Danger Point Ligtoring is jaarliks ‘n groot hoogtepunt

Om 14:00 op 25 Februarie 2014 sal daar ‘n bustoer na enkele sleutelpunte wees en om 18:00 kan belangstellendes na Gavin Clackworthy rakende die Birkenhead-tragedie in die Great White House in Kleinbaai luister, waar verversings beskikbaar sal wees. On the morning of the 26th February there will be a boat trip to the Birkenhead rock where biodegradable wreaths will be strewn into the sea. At 11:00 a service will be held at the Danger Point Lighthouse. Om aan enige van hierdie aktiwiteite deel te neem, is dit belangrik om vir Glenda Kitley by 072-291-5564 voor of op Saterdag, 22 Februarie vir plekbespreking te kontak om teleurstelling te voorkom. Behalwe vir die diens by die Ligtoring, is die aantal gaste vir die bustoer, praatjie en bootrit beperk. Mike Gibbs, een van Dyer Island Conservation Trust se Trusteelede, werk aan ‘n dokumentêr oor die Birkenhead-tragedie. Hy nooi die publiek uit ou foto’s of enigiets rakende die sinking van die Birkenhead en ou geboue by die Danger Point Lighuis, óf enige relevante inligting met hom te deel (erkenning sal gegee word). Dit kan aan Alouise Lynch by office@dict.org.za gestuur word, of kontak haar by 082-907-5607. 

Hardus Botha

 Women and Children first

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant
Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Gansbaai Courant
Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Gansbaai Courant