Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

WOENSDAG - SLOEGTERS (12 Maart)

A wonderful (and highly appreciated) sponsored day by one of our overseas members. Thank you.

Jack Doyle for this unselfish gesture. The scores were good and a few new names were on the list. 

1. Dawie Viljoen 41 points

2. Daan Victor 39

3. Sextus Neethling 37

4. EL Matthee 36

5. C. Spanellis 35

A prize was also given for the best gross and none other than Charlie Bent won it!!!

Two Clubs  D Victor en J Nell. Nearest the pins  were Sextist Neethling, Hein Jacobs and Daan Victor.

Dawie Viljoen wen ook die Jackpot op Gate  9, 11en 15.

SATERDAG 15 MAART

Individuele Stableford

1. L Hattingh 42

2. S Muller 40

3. J Doyle 40

4. L van der Vywer  39  en Jannie Brandt  37.

Net een naaste aan die pen Paul Dippenaar op 2 & 11.

VRYDAG - HOENDERKOMPETISIE  14 Maart

1. J Pieterse 22

2. D Victor 19

Gevolg deur A Roos, J Beukes en J Brandt almal met 18 punte. Naaste aan die pen, Johan Pieterse.

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gansbaai Gholfnuus

Jannie Brandt

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant
Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Gansbaai Courant
Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Gansbaai Courant