Gansbaai Courant

Blog: Laerskool Gansbaai se Nuwe Buitelugklaskamer

Published: 27 March 2014
By:Vicky Cilliers

Laerskool Gansbaai spog sedert die begin van hierdie kwartaal met ‘n nuwe Ekoklubtuin wat ook dien as ‘n Buitelugklaskamer waar onderwysers die praktiese deel van skoolwerk  kan doen.  Die projek is geloods deur die Ekoklub en ons wil graag vir Pieter  Strauss van “Root to Grow”  bedank vir die skep van beddings en hulp met die beplanting daarvan met groente.  Tot dusver het ons al heelwat tamaties, boontjies, beet en spinasie geoes wat bydra tot ons voedingskema by die skool. ‘n Hartlike dank ook aan Spar vir die borg van ons Ekoklubtuin, ‘n wurmplaas geskenk het en ook eetgoed vir ons tuin se inhuldiging geskenk het.  Ons leerders geniet dit baie om die praktiese deel van hul skoolwerk in die Buitelugklaskamer te ervaar.

Vickie Cilliers, Ekoklub Koördineerder

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat
Published: 01 May 2014
By: Francois de Jongh

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoor...

Fraternal ontbyt
Published: 01 May 2014
By: Hardus Botha

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder le...

VLV Nuus
Published: 01 May 2014
By: Gansbaai Courant

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paas...

DA Shows Its Multi C...
Published: 01 May 2014
By: SSMA Fanie Krige

The misconception that the Democratic Alliance is ...