Gansbaai Courant

Blog: Aansoek vir Spesiale Stemme

Published: 27 March 2014
By:Gansbaai Courant

Kiesers wat nie op 7 Mei sal kan stem nie en wat op  5 of 6 Mei ‘n spesiale stem wil uitbring, moet tussen 7 en 17 April aansoek by die OVK in Hermanus langs die munisipale kantoor, aansoek doen. Dit geld oa. vir fisies gestremde persone, bejaardes, swanger vroue en kiesers wat elders diens verrig of kiesers wat weg van hul stemburo is. U kan ook met een van die volgende persone skakel wat u met die betrokke vorm sal sal kan bystaan. Aansoeke om oorsee te stem, het reeds verstryk.

                                Ans Scholtz           082 300 4800

                                Riana de Coning     083 597 2781

                                Daan Oosthuizen   084 584 3777

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat
Published: 01 May 2014
By: Francois de Jongh

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoor...

Fraternal ontbyt
Published: 01 May 2014
By: Hardus Botha

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder le...

VLV Nuus
Published: 01 May 2014
By: Gansbaai Courant

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paas...

DA Shows Its Multi C...
Published: 01 May 2014
By: SSMA Fanie Krige

The misconception that the Democratic Alliance is ...