WOENSDAG 2 APRIL SLOEGTERSKOMPETISIE
1. L Hattingh 39
2. S Neethling 34
3. S Wessels 33
4. L Smith 33
5. D Victor, B Swart en D Viljoen almal op 32. NAASTE AAN PENNE: D Victor (2 & 11), L Smith (8 & 17) en S Muller (15). Net twee spog twees: L Smith en P Dippenaar.
VRYDAG 4 APRIL
HOENDERKOMPETISIE
1. L Hattingh 22
2. D van der Merwe 20
3. J Doyle 19
4. J Beukes 19
Daniel van der Merwe het nie net twee spog twees gehad nie maar ook 'n bruto van 34. Vat so!!!!!! Daniel.
SATERDAG 5 APRIL
IND. STABLEFORD
1. Jannie Brandt 35
2. Paul Dippenaar 33
3. Solly Wessels 33
4. Royce Woods 33
5. Jan Le Roux 32
Die baan word nou ge-hollowtyne maar die kompetisies (sloegter) sal weer Donderdag 10 Febr hervat word.
Geluk aan die volgende lede met hulle verjaarsdae:
April 1 Walter Strydom met sy troudag
April 2 Pat Lombaard
April 3 C Fouche
April 6 Walter Strydom
April 8 Toekie Hattingh (ook haar troudag)
April 12 MG Lourens
April 13 Johan Hanekom
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More