WOENSDAG 16 APRIL
1. Royce woods 40
2. June Rahn 39
3. Leon Hattingh 38
4. Rob Jerrard 37
5. Johan Pieterse 35
SPOG TWEES: Daan Victor en Lambert Smith. NAASTE AAN DIE PENNE: Lambert Smith (2 & 11), Daan Victor (8 & 17 en no 15).
Die Vrydag se HOENDERKOMPETISIE is op Donderdag 17 April gespeel as gevolg van Goeie Vrydag.
1. George Hunt 20
2. Wilmien Harris 19
3. Jannie Brandt 18 en Daan Victor 17
Edwin Harris het die naaste aan die pen gewen.
Clive Bailey en Wally van Collar
SATERDAG 19 APRIL - Wat 'n geslaagde dag was dit nie!!!! Die komitee het dit die MAINTENANCE-DAG genoem. Daar is gepoog om genoeg geld in te samel om 'n nuwe masjien vir die sny van die setperke en bowwe aan te koop. Die kaptein Bev Swart, het by die prysuitdeling al die name van die gholfers genoem wat so mildellik bygedra het tot hierdie poging. Die Gansbaai gholfklub het die voorreg om op sekere mense se nommers te druk (ongelukkig is dit feitlik altyd dieselfde mense). Baie nie-gholfers het ook bygedra en die komitee waardeer dit opreg. Die baan was vol spelers (baie dankie aan die besoekers) en die doel is bereik. Die wenners is Clive Bailey en Wally van Collar. Die kompetisie was 'n American Scramble en die uitslae is as volg:
1. Clive Bailey en Wally van Collar 60
2. J.Walther en Solly Wessels 61
3. Bev Swart en Steve Muller 61
4. Andrey Roos en Jakkie Beukes 61
5. Christo Spanellis en Malcolm Bury 61
6. L Hugo en S Hugo 61
Die kort gate is gesponser deur James Scholtz en gewen deur J. Brandt, G. Hunt en C. Spanellis.
ONTHOU DIE STEAK BRAAI 2 MEI EN OP 3 MEI 'N GROOT DAG WEEREENS GEBORG DEUR DIE HARRIS-FAMILIE
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More