Gratis Opleiding

Gratis Opleiding

Gansbaai Courant

Gansbaai Sakemamer bied ‘n  kursus aan oor entrepreneurskap via die AHI - Hoe bestuur jy ‘n  besigheid & wat is die kernaspekte om op te fokus?

Dit is gratis en die koste van R3,000 per persoon word deur die AHI gedra. Deelnemers sal ook kursusmateriaal gratis ontvang.

Deelnemers sal gekeur word en moet onderneem om elke dag van die week teenwoordig te wees.

Datum:Die week 12/08/13 - 16/08/13.  Verdere  besonderhede sal binnekort volg.

Indien u belangstel, kontak onmiddellik vir Fanie Bothma by 082 296 2676 of verkieslik op faniebothma@mweb.co.za  om verdere reëlings te tref.  Ons kan slegs 25 mense akkommodeer op die kursus.

Gratis Opleiding

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Gansbaai Courant
Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

Gansbaai Courant
VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

Gansbaai Courant
DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Gansbaai Courant
Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Gansbaai Courant
Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Gansbaai Courant