All Posts

Nuwe Hawe se Grote

Nuwe Hawe se Grote

Ronald October het Maandag 3 Maart, hierdie 3kg galjoen wat 50cm lank is by die Nuwe Hawe gevang.

Gansbaai Courant
Drie Dogters van Gansbaai in Boland Atletiekspan

Drie Dogters van Gansbaai in Boland Atletieks...

Drie oud-leerlinge van Laerskool Gansbaai is ingesluit in die Hoërskool Boland-atletiekspan wat eerskomende Saterdag in Oudtshoorn aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. 

Gansbaai Courant
Soos die vark of die hoender

Soos die vark of die hoender

“En die Koning sal hulle antwoord: ‘Dit verseker Ek julle: Vir sovêr julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.” (Mat 25:40)  ...

Gansbaai Courant
Blokkiesraaisel No 20

Blokkiesraaisel No 20

Hier is die week se Blokkiesraaisel.

Gansbaai Courant
Hofsaak van Haaiboot tragedie in volle swang

Hofsaak van Haaiboot tragedie in volle swang

Die hofsaak teen die haaikyk-onderneming, White Shark Projects, waar die weduwee van een van die oorledenes ‘n eis teen die onderneming ingestel het, duur steeds voort in die Wes-Kaapse hooggeregshof. ‘n Eis is deur Sarah Tallman ...

Gansbaai Courant
Speurders se Nuwe Nessie

Speurders se Nuwe Nessie

Gansbaai SAPD se speurtak worstel baie lankal reeds met beperkte ruimte in hulle voormalige tydelike kantore.

Gansbaai Courant
Gholfklub se Steakaand

Gholfklub se Steakaand

 “Dit was een van ons mees genotvolste aande by die gholfklub vandat ek 11 jaar gelede ‘n lid geword het, of op die bestuur gedien het,” vertel Bev Swart, Klubkaptein van Gansbaai Gholfklub.

Gansbaai Courant
51 jaar later

51 jaar later

Dié Ganse vissers-vloot (bo) is in Mei 1963 deur Johan Neethling (regs) afgeneem.

Gansbaai Courant
Bejaardes geniet Parlementsete

Bejaardes geniet Parlementsete

Senior burgers van Masakhane, Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes, Gansbaai Seniorklub, Silwerjare Dienssentrum en Oak Grove Nasorgsentrum is onlangs vir ‘n “parlementsete” te Silwerjare Dienssentrum genooi.

Gansbaai Courant
Enorme pampoen vir BBos Basaar

Enorme pampoen vir BBos Basaar

Dit is weer basaartyd op Baardskeerdersbos en “kom net effens laat, dan is dit neusie verby met vele items!” Hierdie jaarlikse en gewilde basaar van B’Bos se NG-gemeente is eerskomende Saterdag, 8 Maart en begin 09:00 die oggend....

Gansbaai Courant
Van wyn na paddas

Van wyn na paddas

Dit was letterlik “van wyn na paddas” vir Naas Terblanche van Vaalvlei Wynkelder buite Stanford.

Gansbaai Courant
BARC se Gratis Sterilisasiedag

BARC se Gratis Sterilisasiedag

 “Dit was 'n baie suksesvolle twee dae en daar is 60 diere (honde en katte) gesteriliseer,” sê Annalie Jonker van BARC.

Gansbaai Courant