Gansbaai Family Church GFC News
February arrived and is on its way out. Valentine has been celebrated and now we are moving into March with the school holidays coming up. We have been blessed with wonderful weather, for everyone to enjoy.
February arrived and is on its way out. Valentine has been celebrated and now we are moving into March with the school holidays coming up. We have been blessed with wonderful weather, for everyone to enjoy.
Die begrip “Fraternal” behoort al sinoniem met alle kerke in en om Gansbaai te wees. Gansbaai Ministers Fraternal is lankal reeds weer goed op dreef en ook nou slaggereed vir goeie samewerking gedurende 2014.
“Twee bekwame lede van Gansbaai Fotografieklub, Clive Bailey en Mark Du Plessis, het tydens ons vorige byeenkoms 'n aanbieding oor AV (Audio/Visual) gedoen en ook twee van hul videos as voorbeelde aan die lede vertoon,” sê Chr...
Following the amazing time of ministry that we had last year in November when Rose Roode came to minister to the church of Gansbaai, we have asked her to come back again.
Die 22e Februarie is die amptelike verjaarsdag van Academia en vanjaar is die skool ‘n volle vier jaar oud. Die prestasies en hoogtes wat die skool behaal het in die kort tydjie is voorwaar uitnemend.
Op 18 Februarie 2014 is die laaste rondte in die Besigheidsliga gespeel om die seksiewenners te bepaal.
Boothengelkompetisies is van groot belang vir die Birkenhead Boothengel-klub, maar darem ook nie sonder ‘n groot geselligheid na afloop daarvan nie.
Die groot genoegdoening met hengel is die satisfaksie wat dit jou bied wanneer jy sorg dat iemand sy eerste vis uittrek.
Die sekretaris van die Power Line Football Club in Masakhane het amptelike skrywes aan enkele besighede gestuur waarin donasies in die vorm van “bibs” (borsstukke) en ander sokker-items vir die sokkerklub gevra is.
“Op hulle reis het Jesus in 'n dorp gekom waar 'n vrou, Marta, Hom as gas ontvang het.