Minister tevrede
Die Minister van Onderwys in die Wes-Kaap, mnr Donald Grant, het Overstrand besoek om homself van veral die prestasies van nuwe skole te vergewis.
Die Minister van Onderwys in die Wes-Kaap, mnr Donald Grant, het Overstrand besoek om homself van veral die prestasies van nuwe skole te vergewis.
Gestig in 1929, vier die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland vanjaar hulle 85ste bestaansjaar.
'n Hoogs bejaarde man, het Saterdagoggend om 08:00 tydens 'n wandeling oorkant die Great White House Restaurant in Kleinbaai gesterf.
Die jaarlikse en gewilde Skemerstap ten bate van Gansbaai Nasorgsentrum langs Herberg-aan-See is op hande.
Elim Home, a residential home for children and young adults with severe and profound intellectual and physical disabilities, was started in 1963. During these years we have served a vast area.
The Ratepayers’ Association of Pearly Beach is pleased to announce their new committee for 2014.
This was the cry of the captain aboard the HMS Birkenhead on the morning of 26 February 1852. Thus all the women and children on board survived and 436 of the men of the regiments perished.
“As dit dan jou houding is terwyl ek jou wil help, sal ek jou wys wat ek kan doen!”…en die volgende oomblik is die rekenaar leeg. ‘n Anonieme leser vertel dat sy een van daardie “kul-oproepe” ontvang het ...
Februariemaand staan bekend as die maand van Liefde. Die jaar 2013 was soos nou die dag wat ons 'n Valentines oggend gehad het.
Ek vind ongekende plesier in Afrikaanse boeke wat geskryf is toe ons taal nog jonk was. Elke skrywer het sy of haar beste uitgehaal om te verseker dat een van die enkele uitgewers die manuskrip sou aanvaar.
Ondanks ‘n ongemaklike wind en net drie bote wat ingeskryf het, het die boothengelkompetisie van die Birkenhead Boothengelklub op 15 Februarie 2014 redelik suksesvol verloop.