Willem Fransman besoek Academia
Fransman, welbekende digter, akteur en skrywer het die graad 12 groep Vrydag 24 januarie kom toespreek.
Fransman, welbekende digter, akteur en skrywer het die graad 12 groep Vrydag 24 januarie kom toespreek.
The highly successful Average Speed Over Distance (ASOD) camera enforcement network has now been extended to cover a larger part of the notorious stretch of the N1 road from Beaufort West to Laingsburg in the Western Cape. This is t...
“Let them eat cake” was nie, soos algemeen voorgehou, die woorde van Marie Antoinette nie. Dit was haar eweknie van nagenoeg ‘n eeu tevore, Marie-Therese, wie hierdie opmerking gemaak het tydens die Meel Oorlog in ...
Statistics show that one in every eight women that die in South Africa, die from complications as a result of Cancer of the Cervix.
In die laaste week van Januarie het verskeie kompetisies plaasgevind waaraan spelers van Franskraal Rolbalklub deelgeneem het.
Dis nou Saterdagoggend en ek het so pas oor die radio verneem van die rooigety in Port Elizabeth. Daar is die waterremperatuur ‘n verstommende 28 grade en die gevolg van die rooigety is die uitspoel van dooie seediere soos vis, ens.
Die Overberg Kushengelklub se prestige jaareind- en prysuitdelingsfunksie is deur groot opwinding en geselligheid gekenmerk.
“Soos klei in die pottebakker se hand, so is julle in my hand, Israel.” (Jer 18:6)
Verskeie inwoners van Franskraal was onlangs opnuut ontstoke oor die gevolge van honde wat nie deur hul eienaars agter ‘n omheining gehou word nie en dan in die strate rondhardloop. Inwoners in die omgewing van Dumasstraat en die eindpunt va...