Masakhane se groentetuin
Met ingang van 2014 is ek nie meer die Eko-skole se koördineerder in Gansbaai nie, maar ek bedank graag Gansbaai Courant vir die goeie ondersteuning wat ek deurgaans ontvang het,” sê Marlette Longland.
Met ingang van 2014 is ek nie meer die Eko-skole se koördineerder in Gansbaai nie, maar ek bedank graag Gansbaai Courant vir die goeie ondersteuning wat ek deurgaans ontvang het,” sê Marlette Longland.
‘n Jong ingenieur van Piermaritzburg, Grant Christie (27), het op 22 Oktober 2013 besluit om sy droom van sowat 2 jaar te verwesentlik - ‘n staptog kuslangs vanaf Alexanderbaai (Oranjeriviermond) tot by Mosambiek se grens by Kosieba...
As post-matric celebrations become memories to treasure, this year’s school-leavers stand on the threshold of their next big life adventure – starting their post-school studies. Going from home and school to tertiary education and a new e...
Daar is ‘n warmte aan roes wat ‘n mens laat dink aan die skurwe, uitgedroogde bas aan die voete van Knysna se bosreuse.
If you feel uncomfortable giving out your home address, a post office box is the solution for you,” says Mike Olien, head of the box division at the SA Post Office.
Die vorige twee jaar was daar gereeld oor die Rachel’s Angels projek by Academia geskryf.
Antonie Smit van Kolgansstraat 45, Perlemoenbaai spog met ‘n sonneblom wat 31.5cm in deursnee is. “Ongelukkig het die kenmerkende geel blaartjies al afgeval,” vertel hy.
The AGM of the Pearly Beach Conservancy was held on Tuesday 17 December 2013 and was well attended.
Om van al die woelinge weg te kom wil ek bietjie gesels oor toestande en die lekkergeit op ‘n boot.
“Strand-veld Voetslaanklub se stappers is gereed vir 2014,” vertel Roelof Diener. “Ons het verlede jaar tydens ons jaarafsluiting by Flower Valley op ‘n lekker en interessante jaarprogram besluit.”
Gansbaai locals take their football seriously and you can see team’s training almost every day with matches scheduled for Saturdays and Sundays.