Stroperseisoen oop
Stropery aktiwiteite was redelik stil oor die feestydperk. Maar pas nadat die vakansieseisoen tot 'n einde gekom het, is die eerste groot besending van 2014 onderskep.
Stropery aktiwiteite was redelik stil oor die feestydperk. Maar pas nadat die vakansieseisoen tot 'n einde gekom het, is die eerste groot besending van 2014 onderskep.
Bianca de Koning van Gansbaai Academia is “Tops” en OK Foods Gansbaai is saam met die skool en Gansbaai trots op haar 5 onderskeidings wat sy behaal het.
Kayla-Anne (regs), dogter van Piet & Hayley Jordaan het haar matriekjaar op 'n hoë noot afgesluit.
Gansbaai Tourism wishes all the readers a happy and productive 2014. Looking back on the Festive season: From all reports received the “season” was two weeks long and it was a bumper one! The bureau itself was very busy with over 1,900 vi...
Gansbaai Biblioteek het vanjaar weer hulle jaarlikse Inkleurwedstryd van stapel gestuur. Die tema was Gansbaai Biblioteek Kersfees.
Anne Smit is op 29 Desember 1923, ‘n volle 90 jaar gelede, gebore en het in Wynberg grootgeword. Terwyl sy in Goodwood gewoon het, het sy ‘n vakansiehuis in Naudestraat in Franskraal gekoop.
“Ek is baie dankbaar teenoor al die wonderlike ondersteuning wat ons gedurende 2013 ontvang het,” sê ‘n opgewonde Jacoba Europa, Bestuurder van Silwerjare Dienssentrum en die Oak Grove Nasorgsentrum in Blompark.
“This is to say deeply thank you for the enormous contributions for my hip replacement,” says Lendi Botha of Uilen-kraalsmond.
Toe ek onlangs in die garage afkom op my eerste prysboekie vir Musiek genaamd Die Groot Komponiste, spoel die gedagte vlug deur my kop: is dit nie dalk tyd om al my toekennings bymekaar te kry en te liasseer nie?
All is on track for the rehabilitation of Main Road between Harbour Road and Marine Drive in Hermanus. That section of the Main Road (both lanes) will be closed for traffic from Wednesday 15 January 2014 until the expected completion time of the p...
In rolbalkringe is daar ‘n gesegde dat dit nooit op die rolbalperk reën nie.
Die plaaslike klub het Maandagaand sy nuwe bestuurslede gekies.