All Posts

 Weerlig tref woning

Weerlig tref woning

 “Ek was nog in die bed in die boonste vertrek toe dit teen ongeveer 6-uur voel asof ‘n missiel die vertrek tref en ek het instinktief die deken oor my kop geruk,” vertel ‘n geskokte Luan Combrink van Hoopstraat 16 in ...

Gansbaai Courant
Vliegongeluk naby Swellendam

Vliegongeluk naby Swellendam

SAPA (South African Press Association) het op 5 Januarie berig dat die man wat in ‘n vliegongeluk naby Swellendam gesterf het, as Joos Boonekamp (45) geïdentifiseer is.

Gansbaai Courant
Gansbaai Academia se 2013 Matriekklas  wys hul staal

Gansbaai Academia se 2013 Matriekklas wys hu...

08:00 Dinsdagoggend het mnr Wilson en van die personeel die amptelike uitslae in Caledon gaan haal. Mnr Lawreston, direkteur, was vol lof vir die Overberg skole wat ook aangewys is as die beste distrik in die Wes-Kaap. 47 637 leerders het in 201...

Gansbaai Courant
SAKEKAMER  se Wenner GHOLFDAG

SAKEKAMER se Wenner GHOLFDAG

Met die Gansbaai Sakekamer se gholfdag op 28 Desember 2013, het René Beukes (organiseerder) weer eens gesorg vir ‘n wenner op die Sakekamer jaarprogram.

Gansbaai Courant
Dyer Eiland Visserye se South West Condor

Dyer Eiland Visserye se South West Condor

n Verdere stokvis-treiler is gedurende Augustusmaand by Dyer Eiland Visserye van Bertie Ramsauer se vloot gevoeg. Die South West Condor het behoorlik ‘n gedaanteverwisseling ondergaan om soos ‘n splinternuwe boot te lyk.

Gansbaai Courant
Kersvreugde by Huis Breda

Kersvreugde by Huis Breda

 “2013 het aan sy einde gekom en dit is ‘n tyd wat ons met dankbare harte net kan dankie sê aan ons Hemelse Vader vir sy Groot Genade wat ons deur die jare gedra het,” sê Eva en Dirk Büchner van Huis Breda Vers...

Gansbaai Courant
Van Gateway na Great White Junction

Van Gateway na Great White Junction

Gansbaai Gateway Sentrum se naam is so stil-stil en kort voor die vakansie-seisoen na die Great White Junction verander en die gedagte het ontstaan hoeveel inwoners dit agtergekom het.

Gansbaai Courant
Vakansie vir Wie

Vakansie vir Wie

Hulle kom met volgepakte voertuie. Die kindertjies se koppies nouliks onderskeibaar van die poppe s’n, want dié moet ook saamkom. Twee fietse blom oor die agterste buffer.

Gansbaai Courant
Otters

Otters

Week after week we read interesting articles about Dyer Island Conservation Trust and the amazing work they do, not only for the marine and mammal world but also for the community.

Gansbaai Courant
Trans Agulhas Uitdaagvaart vier 26 jaar Taaiste Rubberbootwedvaart Collage

Trans Agulhas Uitdaagvaart vier 26 jaar Taais...

Trans Agulhas Uitdaagvaart vier 26 jaar Taaiste Rubberbootwedvaart Collage

Gansbaai Courant
Uilkraal se Stranddiensspan

Uilkraal se Stranddiensspan

“Uilkraal se Stranddienste is reeds langer as 50 jaar aan die gang. 

Gansbaai Courant
Fees se Koninklikes

Fees se Koninklikes

Die Fees van die Ganse se “Koninklikes” vir 2013/14 is amptelik op Vrydag, 6 Desember 2013 tydens die aanskake-lings-seremonie van Gansbaai se Kersliggies gekroon.

Gansbaai Courant