All Posts

Mans beroof

Mans beroof

Verlede Saterdag omstreeks 23:00 het 'n man verby drie mans geloop en gehoor hoe hulle van hom praat, hulle geïgnoreer en aangeloop.

Gansbaai Courant
Rofstoeibesering skok

Rofstoeibesering skok

Besoekers aan Saterdag, 21 Desember se Gansbaai Big 2 Town Musiekfees was erg geskok ná ‘n “ernstige” besering in die rofstoeikryt. X-Treme Wrestling Entertainment het ‘n rofstoei-geveg tussen die rofstoeiers “...

Gansbaai Courant
Om te wees moet jy wil

Om te wees moet jy wil

Daar is min dinge so irriterend as ‘n klein hondjie wat op ‘n mens se voertuig afpeil as jy in die straat ry.

Gansbaai Courant
Carols reuse sukses

Carols reuse sukses

anjaar se Carols by Candlelight in Gansbaai se hawe deur die Gansbaai Lionsklub was ‘n pragtige byeenkoms.

Gansbaai Courant
Eddie se Feesliedjie

Eddie se Feesliedjie

Bekende Eddie Barnard het op versoek ‘n spesiale Feesliedjie vir vanjaar se Fees van die Ganse geskryf - en dit ook tydens die Feesdag gesing.

Gansbaai Courant
One More Kersete 2013

One More Kersete 2013

Dis warm - en dit nadat ek heelweek gebid het: “Asseblief Here, laat dit net koel wees asseblief!” 

Gansbaai Courant
Hoekom vang hy meer

Hoekom vang hy meer

Januarie 2014! Eerstens, veels geluk aan almal. Mag hierdie jaar net vreugde en geluk aan almal besorg en mag Sy hand oor ons bly.

Gansbaai Courant
Blinklyf draai in wind

Blinklyf draai in wind

Johan de Villiers van Ingangstraat 22, De Kelders, het besluit om iets anders as die “gewone” op sy woning te plaas wat lustig deur die wind rondgedraai kan word - ‘n vis - dit pas by Gansbaai.

Gansbaai Courant
Elim Tehuis besoek De Kelders tuine

Elim Tehuis besoek De Kelders tuine

Twee groepe personeellede van Elim Tehuis het onderskeidelik op 28 November en 5 Desember twee van De Kelders se bekende tuine besoek.

Gansbaai Courant
Wynmakers slaan balletjies

Wynmakers slaan balletjies

Dit was vanjaar die 9de keer wat die groot groep wynmakers wat Gansbaai jaarliks besoek, hulle gholfdag gehou het.

Gansbaai Courant
7kg Kabeljou op Huisbesoek gevang

7kg Kabeljou op Huisbesoek gevang

Vele is al oor ds Dirk van Dyk se “Huisbesoek” gepraat. Hierdie keer het hy bewys dat huisbesoek lonend kan wees.

Gansbaai Courant