Verbypad Goeie Nuus
Die nuus dat die grondpad, wat Rossouwstraat in Franskraal met die teerpad tussen Gansbaai en Kleinbaai verbind, geteer gaan word, is met groot blydskap ontvang.
Die nuus dat die grondpad, wat Rossouwstraat in Franskraal met die teerpad tussen Gansbaai en Kleinbaai verbind, geteer gaan word, is met groot blydskap ontvang.
'n Skiboot het verlede Maandagoggend om 07:00 by Blok se Baai omgedop.
Overstrand is steeds onder die top munisipaliteite waar inwoners op hul produktiefste kan wees, maar lê vanjaar derde na Saldanhabaai en Stellenbosch.
Die geraamte van 'n man wat op 1 Julie vanjaar in bosgebied by die Nuwe Hawe gevind is, is uitgeken as Thulani Dungala (26) (regs). Die jong man het sowat 'n jaar vroeër vermis geraak en sy oorskot is deur 'n vrouehoutkapper langs...
Teen die einde van elke jaar is die gewerskaf in Gansbaai hawe interessante verwikkelinge om dop te hou. Plek-plek kom vissermanne in hul onderskeie groepe (bote) bymekaar om die nette te herstel (“te boet”).
Die bekendstelling van Lisel Joubert (dr) se boek, Ontmoeting met Heiliges, het tydens ‘n gesellige funksie in Gansbaai Book Exchange van Nicolette Bosch plaasgevind.
Gansbaai Fraternal se aanbieding van ‘n Interkerklike Versoeningsdiens op Maandag, 16 Desember (Versoeningsdag) in die NG-Kerkgebou, het ‘n treffende boodskap van versoening uitgestuur.
Gian Groen word geken as een van die land se top digterlike liedjieskrywers.
On the 12th and 13th November 2013 first time sightings of Bronze Whaler and Great White Sharks was documented swimming alongside each other around Marine Dynamics Shark Tours cage diving vessel.
Die jaar 2013 verdwyn binne dae in die niet. Preteritus absentis. Ons sal dit nooit weer kan ervaar nie, nooit weer die mooi oomblikke kan herleef nie, behalwe in die weerkaatsing van die geheuepoel.
Participants in the Flower Valley Agulhas Plain Fynbos Monitoring Project received their Field Monitor Certificates on 11 December. Farm workers, flower pickers and invasive alien clearers, among others, were rewarded for attending the course over th...