Flower Valley Hike
The Strandveld Hiking Club’s last hike of 2013, held on a very windy Saturday December 7, took the group to Flower Valley, a farm and school located in the hills behind Grootbos Private Nature Reserve.
The Strandveld Hiking Club’s last hike of 2013, held on a very windy Saturday December 7, took the group to Flower Valley, a farm and school located in the hills behind Grootbos Private Nature Reserve.
Die Trans Agulhas Uitdaagvaart vir rubberbote is al bestempel as die taaiste en langste rubberbootwedvaart in die wêreld.
'n Grootwithaai van sowat 3 meter het Maandagoggend 'n branderplankryer by Die Plaat langs De Kelders aangeval. Thomas Brown (19) van Northcliff, Hermanus, is in Hermanus Mediclinic opgeneem waar hy noodbehandeling aan sy linkerbobeen ontv...
Die bekende skrywer van Franskraal, SD Fourie, wie se boek Die Lanternswaaier vanjaar op RSG se oggend-boekvoorlesing gehoor is, het vanjaar se Kersdrama geskryf.
Parkeergelde van R10 per dag sal vanaf 4 Desember 2013 tot 14 Januarie 2014 (skoolvakansie) vanaf 08:00 tot 16:00 gehef word by twee van ons Blouvlagstrande, naamlik Grotto en Kleinmond.
Gansbaai’s Swop Shop has been in operation since November 2007 promoting healthy development in the local Gansbaai community.
Die jaar snel ten einde. ‘n Jaar wat baie eise aan ons as munisipaliteit gestel het. Een van hierdie eise is die vraag oor hoe ons op volhoubare manier diens van hoogstaande gehalte kan bly lewer.
Met die aanbreek van die jaar-eind vakansie stroom baie mense na die vakansieplekke, ook na Gansbaai. Vir die plaaslike inwoners is dit gewoonlik `n tyd van blye weersiens met geliefdes & vriende wat die feesgety saam geniet.
Francois Stevens, NSRI Gordons Bay deputy station commander, said: "At 09h27 (Saturday, 14th December) NSRI Gordons Bay volunteer sea rescue duty crew were activated following reports of 2 people swept out to sea in the vici...
Op 21 Desember 2013 bied Laerskool Gansbaai ‘n musiekfees aan wat ‘n jaar terug gebore is uit nood vir fondse wat benodig word vir die skool se beheerliggaamposte.
In the church, December is about endings and beginnings, which seem to flow in streams over one another, the first Sunday of Advent which is in November, has text about about Jesus coming again to be with us, yet it is also about the prophets’ ...