Ooievaar land in Polisiekantoor
Dit was behoorlik konsternasie op die stasie by Gansbaai SAPD se kantore toe die Ooievaar vir ‘n onverwagse landing daar neergestryk het.
Dit was behoorlik konsternasie op die stasie by Gansbaai SAPD se kantore toe die Ooievaar vir ‘n onverwagse landing daar neergestryk het.
Everyone at Gansbaai Tourism welcomes the visitors to this beautiful area. May your stay here be an enjoyable one. We have ordered sunny and warm weather so that you may enjoy all the outdoor activities to the full.
Met die NG-gemeente se koorlede hard aan die oefen oor die afgelope paar weke, is hulle beplande klugspel-operette, Sneeuwitjie en die 7 Bergies, beslis iets om na uit te sien.
The Funky Fynbos Festival will be held between 12 and 14 September 2014 in and around Gansbaai. It will include activities such as mountain bike races and trail runs, fynbos displays, fynbos walks, a fresh water fishing competition, 4x4 routes, horse...
Watertech Plumbing van Martin Knoetze, ‘n bekende naam in Gansbaai sedert 1997, het op 14 April 2014 van eienaar verwissel.
“My pa, Gerhard Dreyer het in 1964 ‘n 27vt oopskuit, Mariana, by oom Hennie Ritter gekoop en met haar in Stilbaai gaan visvang, en dis waar my liefde vir die see begin het,” vertel Piet Dreyer, eienaar van Raka Wyne.
Dit was weer tyd vir die maandelikse funksie van die Birkenhead Boothengelklub ná ‘n warm dag op see - sommer spoggerig en baie gesellig.
Die tweede “Steak”-aand wat deur Gansbaai Gholfklub gereël is, het so goed verloop dat die bestuur nou tevrede is dat dit ‘n suksesvolle, maandelikse fondsinsamelingsfunksie kan word.
Gansbaai Courant het sowat ‘n jaar gelede oor die vyeboom boorinsek berig, wat soos ‘n plaag vanuit die Kaap versprei het (Gansbaai Courant, 14 April 2013).
Die Enlighten Educational Trust in Hermanus se ET Robo Club is in Mei 2013 as ‘n na-ure skoolaktiwiteit gestig wat naskool deur leerders bygewoon word,” vertel Frank Coetzer.
It appears that the Democratic Alliance can rely on substantial support from voters residing in the black and coloured communities of the Hangklip-Kleinmond area during the upcoming National and Provincial elections on May 7.
Local author Ian Martin (right) has released his latest novel, Shark Alley Shootout.