Perde Boeresport in Baardskeerdersbos
Etlike jare gelede was dit die gebruik om perde boeresport in Baardskeerdersbos aan te bied. Hierdie spesiale geleentheid het mettertyd vervaag en verdwyn.
Etlike jare gelede was dit die gebruik om perde boeresport in Baardskeerdersbos aan te bied. Hierdie spesiale geleentheid het mettertyd vervaag en verdwyn.
On January 1st 2016, after an incredible December, white shark sightings began to slow down in Gansbaai...
Na 17 jaar het Raymond en Roza Rabe besluit om die tuig finaal neer te lê - hoofsaaklik om gesondheidsredes.
With the heatwave currently being experienced across several parts of the country, ER24 is urging people to be cautious. Many people are still on holiday and out and about. They are urged to reconsider their plans if it involves being outdoors...
Tydens die Nasionale Skiet-kampioenskappe vanaf 7-10 Oktober 2015 in die Westelike Provinsie, het Johan van der Mescht van Franskraal die Westelike Provinsie verteenwoordig.
Dit verskaf my groot genoegdoening om hierdie artikel (het verskyn in die Courant van 10-6-2005) oor dié ou Hardebaard, weer te publiseer.
“Miskien moet jy nie vandag foto’s neem nie, dalk eerder met die volgende kompetisie,” het Johan Burmeister, voormalige wedstrydsekretaris van die Birkenhead Boothengelklub tydens verlede week se inweegsessie gesê. Dit was ...
Hennie Groenewald (14), een van die Birkenhead Boothengelklub se juniors, het onlangs ‘n “rare” vis vir hierdie omgewing gevang.
‘n Deel van Gansbaai Academia se trotse 78 matrikulante van 2015..
“Ek was nog altyd op reis: na mense, dorpe, lande. My kitaar was my paspoort oor vele grense; my woorde die sleutels wat baie deure laat oopswaai het.
“Die Kerstyding is reeds gebring; geskenke afgelewer en liedjies gesing; gewyde oomblikke bring hulde aan Hom; wat was, wat is, wat weer kom.