Belge se oop harte
Twee Belge, Geert en Bettie Willems is oorspronklik van België, maar woon tans in De Kelders. Hierdie egpaar met “oop harte” het ‘n tyd gelede ‘n welwillendheids-besoek by Gansbaai Primêr afgelê en uit hul eie...
Twee Belge, Geert en Bettie Willems is oorspronklik van België, maar woon tans in De Kelders. Hierdie egpaar met “oop harte” het ‘n tyd gelede ‘n welwillendheids-besoek by Gansbaai Primêr afgelê en uit hul eie...
To all our residents and holiday makers in the Overstrand, I believe you experienced a wonderful, peaceful and loving Xmas spent with family and friends.
Its the end of another year - Perlemoen Trails 4th year in business! And what an interesting year we had - we grew in structure and went from strength to strength despite having our fair ...
So min as wat mens jou ‘n windlose vakansie in Gansbaai kan voorstel, ewe min kan mens jou ‘n lewe sonder sleutels en slotte voorstel.
Die jaar het goed afgeskop met Gansbaai Academia se matriekuitslae met ‘n slaagsyfer van 89.5%...
Die Stranddiensspan wat jaarliks ‘n groot verskeidenheid van aktiwiteite te Uilenkraalsmond Vakansie-oord aanbied, kan met reg as “Tops” beskryf word.
“So moet julle bid: “Ons Vader wat in die hemel is, laat U Naam geheilig word; laat U koninkryk kom; laat U wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. Gee ons vandag ons daaglikse brood.” (Mat 6:9-11)
‘n Interessante Bybelete is onlangs deur o.m.G.e.e. Bedieninge met Tess de Kock as die kok aangebied.
“Dit was ‘n aand van groot trots en groot dankie-sê”, vertel Philip Fourie, Hengelkaptein van Pearly Beach Rots- en Strand Hengelklub.