Seasons Greetings
At the end of the year it’s always a privilege to be able to reflect on the events of the preceding 12 months.
At the end of the year it’s always a privilege to be able to reflect on the events of the preceding 12 months.
“Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die HERE! En dit is vir julle die teken: Julle sal ‘n kindjie vind wat in doeke toegedraai is en in ‘n krip lê.” (Luk. 2:11,12)...
Geelbek, kabeljou, hotties, roman, witstompneus, elf, makriel, kreef en sommer ‘n paar ander ook. Hoe klink dit? Indien jy op die regte plekke met jou boot gelê het, het jy beslis van hierdie goed gevang.
Die jaarlikse en gewilde Halfmarathon van Gansbaai Lionsklub is om die draai: Oujaarsdag, 31 Desember 2015.
Op Saterdag 19 Desember het o.m.G.e.e Bediening hulle eerste amptelike gholfdag aangebied by Kleinbaai Gholfklub.
Twee beamptes van die Departement van Bosbou en Visserye word beskou as helde nadat hulle 'n vermiste vrou met haar familie herenig het.
Gewilde Stranddiensspan te Uilenkraalsmond
Dit is reeds vir ’n etlike paar jaar die instelling by Laerskool Gansbaai om leerders, wat geen inskrywings vir die hele jaar op hul insidenterings-gedragkaart gehad het nie, te beloon.
Gansbaai en omgewing is geseënd met ‘n ryke kultuur-historiese geskiedenis. Dit is so kosbaar dat, indien dit vir die nageslag verlore sou gaan, hulle van ‘n erfenis ontneem sou wees.
Dit is weer ‘daai tyd van die jaar!’ - Bags of Love-tyd,” sê Dorothy van Vuuren, Badisa Maatskaplike Werker (Gansbaai).
Dit was die laaste gesamentlike “klink van glasies” vir Gansbaai Wynproegilde vir 2015.